House Of Joy

House Of Joy Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from House Of Joy, Religious organisation, Waterkant and Rita Street, Botrivier, Cape Town.

Heerlike boerewors rolls vanmiddag te koop plus n koeldrankie teen slegs R35. Plaas asb bestelling om teleurstelling te ...
05/06/2026

Heerlike boerewors rolls vanmiddag te koop plus n koeldrankie teen slegs R35. Plaas asb bestelling om teleurstelling te voorkom. Voel vry om te inbox.

Sunday Service 24 May 2026Pastor Pat convening service Psalm 100Tithes and offerings:Apostle Siegelaar Phil 1:6-The devi...
25/05/2026

Sunday Service 24 May 2026

Pastor Pat convening service
Psalm 100

Tithes and offerings:
Apostle Siegelaar
Phil 1:6
-The devil wants to rob you from your joy
-Pray with joy and Thanksgiving

Sis Caitlin Testifies about how God came through with a job

Word ministered by Pastor Janine
Title: From a shepherd boy to a Mighty Warrior

Dawid was deur baie mense onderskat en as net ’n jong skaapwagter-seun gesien.

Sy familie, leiers en vyande het geglo hy is te jonk en onervare om ’n krygsman te wees.

Ten spyte van kritiek en ontmoediging het Dawid nie opgegee nie.

Hy was seker van sy roeping omdat hy geweet het God is met hom.

God het Dawid gekies en gesalf nog voordat hy enigiets groot bereik het.

God kyk nie na uiterlike dinge of prestasies nie, maar na die hart.

Dawid het reeds begin leef en optree volgens God se roeping op sy lewe.

Ander mense kon die werking van God se Gees in sy lewe sien.

Dawid het God se waarheid oor hom geglo eerder as mense se negatiewe persepsies.

Toe hy Goliat tegemoetgaan, het hy op God se krag en getrouheid vertrou, nie op sy eie vermoëns nie.

God het Dawid van ’n eenvoudige skaapwagter verander in ’n magtige krygsman en koning.

Die boodskap is dat ons nie deur mense se opinies beperk moet word nie, maar moet leef volgens God se roeping vir ons lewens.

Breek los van die labels wat mense op jou plaas en stap in jou roeping

Sunday Service 17 May 2026Apostle Siegelaar convening service Rev 3:7Br ClintTestifies about his life and what he's been...
19/05/2026

Sunday Service 17 May 2026

Apostle Siegelaar convening service
Rev 3:7

Br Clint
Testifies about his life and what he's been going through
Prayer changes things

Sis Evelyn
Hou vas aan die genade van die Here

Word ministered by Evangelist Henrico
Acts 16:15
God gaan vir my deur kom op die laaste minuut
-Jy moet jou standpunt in die Here vat
-Jy moet spreek met jou omstandighede in die Naam van Jesus
-Ons moet direk spreek
-When nobody sees you in your darkness, God sees you.
-God don't give up on us, eventhough we sometimes give up on Him
Rom 12:21
-Moenie deur die wêreld oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

11/05/2026

Br Ben ministered in song on Mother's Day.

Sunday Service (Mother's day Service) 10 May 2026 Evang Enrico convening service Spreuke 31:21Deacon Werner encouraged w...
11/05/2026

Sunday Service (Mother's day Service) 10 May 2026

Evang Enrico convening service
Spreuke 31:21

Deacon Werner encouraged with scripture
2 Kings 4

Br Ben ministered by song

Word ministered by Apostle Siegelaar
1 Sam 1:10

-Hannah prayed before God that her circumstances needs to pass
-She never got discouraged.
-She kept on praying year after year
-The pain will not always be there
-God changes your circumstances
Eph 4:1
-The women are fearfully and wonderfully made
-The woman is there to build te Kingdom of God
-Jy staan meer as n oorwinaar in Chirstus

Sumday Service 26 April 2026Pastor Pat convening service Rev 3:20Rev 4:8Sis AnjaIs 60:22Word ministered by Apostle Siege...
27/04/2026

Sumday Service 26 April 2026

Pastor Pat convening service
Rev 3:20
Rev 4:8

Sis Anja
Is 60:22

Word ministered by Apostle Siegelaar
What does our faith looks like today?
Luke 7:1....
-a Slave was rejected, but this slave was valued highly
-Jesus has a heart of love
-When we were slaves of this world, there was something highly valued inside of us.
-People now a days loose their faith
-Jesus has the authority to heal the sick
-He has the authority to change lives
Rom 10:15
Faith comes by hearing and hearing by the word of God
-Lev 19:18
You shall love your neighbour as you love yourself

Sunday Service 19 April 2026Pst Pat convening service Psalm 27Sis Miriam Jer 29:11-Al verstaan ons nie altyd wat met ons...
21/04/2026

Sunday Service 19 April 2026

Pst Pat convening service
Psalm 27

Sis Miriam
Jer 29:11
-Al verstaan ons nie altyd wat met ons gebeur nie, God het n plan met jou lewe.

Sis Candice
Joel 2:25
-I will restore says the Lord

Sis Molene
-Be content with where you are
Jer 1:4
-I chose you before I gave you life
-I am given you the authority over nations

Word ministered by Apostle Siegelaar
Titel: Die Here kies self vir wie Hy wil gebruik
Rigters 6:7 / Judges 6:7
-Soms laat God jou gaan as jy jou eie keuses wil maak
-Soms is daar n tydperk wat deur iets gaan, maar God het die antwoord
-God het dit toegelaat
-Gideon het seker gemaak dis die Here wat Hom roep
-Die hand van die Here was in beweging in Gideon se lewe
-God het Moses, David, Gideon gebruik in elkeen se seisoen.
-Elkeen het sy eie seisoen gehad
-Jou seisoen breek aan

Sunday Service 12 April 2026Pst Pat convening service Deacon Werner encouraged with scriptureMat 5:13Sis BenitaEncourage...
21/04/2026

Sunday Service 12 April 2026

Pst Pat convening service

Deacon Werner encouraged with scripture
Mat 5:13

Sis Benita
Encourages with testimony
-Waardeer julle ouers

Sis Niecy
Encourages with testimony
-God is getrou

Word ministered by Pastor Janine
Psalm 91:1
Titel: Om God ons veilige / skuilplek plek te maak
- Ons kan nie weg vlug van God se teenwoordigheid nie.
-Hy is altyd met ons
-Dit veg soms oefening om te leer om in God se teenwoordigheid rus te vind.
-Al tree ons soms buite karakter op, het ons steeds onmiddelike toegang tot die almagtige God.
-Die psalm digter sê elkeen wat skuil en nie net sekere wat skuil nie, dot herinner ons dat God verlang dat ons almal by Hom moet skuil.
-Wie is jou toevlug en skuilplek?
-Maak God die allerhoogste jou skuilplek

Sunday Resurrection Service 5 April 2026Pst Janine convening service The tomb is empty. Arise above your circumstances, ...
06/04/2026

Sunday Resurrection Service 5 April 2026

Pst Janine convening service
The tomb is empty. Arise above your circumstances, beacause Jesus rose and He is alive

Sis Maria encourages that God is good and has a thankful heart towards God

Word: Pst Pat
Mat 28
-Ons is kostelik in die oë van die Here Jesus Christus
-Hy het ons wonderbaarlik gemaak
-Ons is die tempel van die die Here Jesus Christus
-Die Here leef. Hy het opgestaan.

Good Friday Service 3 April 2026Apostle Siegelaar convening serviceSis Candice Encourages about Jesus who took all our p...
06/04/2026

Good Friday Service 3 April 2026

Apostle Siegelaar convening service

Sis Candice
Encourages about Jesus who took all our pain and laid down His life

Pastor Janine ministered by song
At the cross

Communion: Pastor Pat assited by Pst Janine and Sis Benita
Cor 11:23

Word ministered by Evang Henrico
Jes 53:5
Luke 23:33
Mat 27:46
Mat 28:20
John 19:30
Cor 5:17

Address

Waterkant And Rita Street, Botrivier
Cape Town
7185

Telephone

+27660165956

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when House Of Joy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to House Of Joy:

Share