06/04/2026
- 1 kor 12:21/Flip 3:10/Flip 8:11/ Han 8:11/ Han 13:11/ Markus 16:20/ 1 Kor 10:4/ 1 Kor 15:10
- Na 50 jaar oud is daar is daar ñ afwyking in aktiwiteite, maar nie in die woord en kennis nie- stel jonger mense aan as helper om die extra aktiwiteite te doen.
- Ons het verskillende bedienings, elke bediening bou die huis van die Here.
- Wat die oog nie kan sien nie, kan die oor hoor.
- Elke deel van die liggaam het sy eie funksie.
- Vind uit watter deel van die Liggaam van Christus is jy.
- Kry n begeerte om te werk vir die Here.
*"Laat Jesus eerst kom in jou lewe"*
*Vrae*:
Is die gees van God teenwoordig in jou lewe?
As die gees van Jesus uit die dood opgewek is, hoekom sit ons nog met klein goedjies?
- As jy die gees van God het sal jy plekke binne gaan en verandering bring.
- Die gees van God moet binne jou wees.
- Jy moet sterwe sodat die gees van God in jou kan leef.
*Begin tyd maak vir die Here! Staan op en loop!*
- Jy moet die woord van die Here Glo voordat die Here kan beweg.
Johannes 5:8/ Mat 4:10/
- Weet wanneer dit God is wat praat.
- Die gees, bloed en water werk saam. Hulel getuig op die aarde
- Die Vader, Seun en die heilige gees getuig in die Hemel.
- Die krag van die Here raak nooit op nie
_____________________________________________
Here is the English translation of Pastor Christopher's message:
Pastor Christopher:
· 1 Cor 12:21 / Phil 3:10 / Phil 8:11 / Acts 8:11 / Acts 13:11 / Mark 16:20 / 1 Cor 10:4 / 1 Cor 15:10
· After age 50, there is a decline in physical activities, but not in the Word and knowledge — appoint younger people as helpers to do the extra activities.
· We have different ministries; each ministry builds the house of the Lord.
· What the eye cannot see, the ear can hear.
· Every part of the body has its own function.
· Find out which part of the Body of Christ you are.
· Get a desire to work for the Lord.
"Let Jesus come first into your life"
Questions:
Is the Spirit of God present in your life?
If the Spirit of Jesus was raised from the dead, why are we still dealing with small things?
· If you have the Spirit of God, you will enter places and bring change.
· The Spirit of God must be within you.
· You must die so that the Spirit of God can live in you.
Start making time for the Lord! Rise up and walk!
· You must believe the Word of the Lord before the Lord can move.
John 5:8 / Matt 4:10
· Know when it is God who is speaking.
· The Spirit, the blood, and the water work together. They testify on earth.
· The Father, Son, and Holy Spirit testify in heaven.
· The power of the Lord never runs out.