09/06/2026
Gaan "follow" ons op YouTube💫🤩🎥
NG Gemeente Bothaville Noord is 'n geestelike familie wat saam op reis is om die ware lewe te ontdek en te ervaar deur (1) God DIEPER te leer ken, (2) NADER aan mekaar te leef en (3) VERDER God se liefde in die wêreld in te dra.