Hervormde Kerk Bothaville

Hervormde Kerk Bothaville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hervormde Kerk Bothaville, Church, H/V Carey Staat & Castiganistraat, Bothaville.

Dit is tyd vir ons boere jol opskop 💃🕺 so merk jou kalender en stof daardie dansskoene af. 🗓 6 Maart 2026⏰️ 18:00📍Dick C...
27/01/2026

Dit is tyd vir ons boere jol opskop 💃🕺 so merk jou kalender en stof daardie dansskoene af.

🗓 6 Maart 2026
⏰️ 18:00
📍Dick Cawood Saal
🎫 Volwassenes - R200 p.p
Hoërskool - R100 p.p
Laerskool - R50 p.p
☎️ Vir besprekings kontak:
Natasja - 082 470 7471
Petrus - 083 270 9372

Dit is tyd vir ons boere jol opskop 💃🕺 so merk jou kalender en stof daardie dansskoene af.
20/01/2026

Dit is tyd vir ons boere jol opskop 💃🕺 so merk jou kalender en stof daardie dansskoene af.

01/01/2026
Dames weet jy nie wat om te maak vir middagete nie, moet nie bekommer nie... daar is heerlike kos beskikbaar by die basa...
01/11/2025

Dames weet jy nie wat om te maak vir middagete nie, moet nie bekommer nie... daar is heerlike kos beskikbaar by die basaar; of wil die manne braai, daar is goeie gehalte rouvleis te koop, reg vir die kole. Daar is tot ietsie lekkers vir die met 'n soettand.

🍟🥩🧁

Kom maak 'n draai by die Hervormde kerk se basaar vandag‼️

Moet nie dat die weer jou af skrik nie 😃 ons basaar gaan steeds tonne pret wees. 🥳Sien julle Saterdag by die Hervormde K...
29/10/2025

Moet nie dat die weer jou af skrik nie 😃 ons basaar gaan steeds tonne pret wees. 🥳

Sien julle Saterdag by die Hervormde Kerk 🌼‼️

Bring die hele familie hierdie Saterdag en geniet 'n heerlike dag vol lekker kos en tonne pret saam met ons by Bothavill...
27/10/2025

Bring die hele familie hierdie Saterdag en geniet 'n heerlike dag vol lekker kos en tonne pret saam met ons by Bothaville Hoërskool se sportgronde‼️😁

Sien julle daar 🤩

Bring die hele familie en geniet 'n heerlike dag vol lekker kos en tonne pret saam met ons ‼️😁Sien julle daar 🤩
06/10/2025

Bring die hele familie en geniet 'n heerlike dag vol lekker kos en tonne pret saam met ons ‼️😁

Sien julle daar 🤩

Moet dit nie misloop nie!!! Bespreek jou kaartjies vandag 😁‼️    FATMAN kom Bothaville toe! Fatman
22/09/2025

Moet dit nie misloop nie!!! Bespreek jou kaartjies vandag 😁‼️


FATMAN kom Bothaville toe!
Fatman

15/09/2025

FATMAN kom Bothaville toe!
Fatman

Nog net 'n week tot Fatman Bothaville toe kom! 😁😁Bespreek nou jou kaartjies om nie uit te mis nie‼️Platters te koop vana...
15/09/2025

Nog net 'n week tot Fatman Bothaville toe kom! 😁😁

Bespreek nou jou kaartjies om nie uit te mis nie‼️

Platters te koop vanaf R100 vir 6 mense.


Hervormde Kerk Bothaville
FATMAN kom Bothaville toe!

08/09/2025

Bespreek jou kaartjies nou om nie uit te mis nie ‼️🎶

🗓 23 September 2025
🏫 Hoërskool Bothaville
⏰️18:30 vir 19:00
🎫 R250.00 per persoon
☎️ 056 515 2673 084 381 3193

Address

H/V Carey Staat & Castiganistraat
Bothaville
9660

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 11:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Bothaville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category