Hervormde Kerk Parkrand

Hervormde Kerk Parkrand Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hervormde Kerk Parkrand, Church, 33 Slater Street, Boksburg.

05/10/2025

Doopsondag 5 Oktober 2025

Ons Basaar te lekker! 🥳
31/05/2025

Ons Basaar te lekker! 🥳

Tannie Pollie vier more haar 98ste verjaarsdag. Baie geluk Tannie.  Tannie is ‘n ongelooflike voorbeeld vir ons.  Dit is...
02/03/2025

Tannie Pollie vier more haar 98ste verjaarsdag. Baie geluk Tannie. Tannie is ‘n ongelooflike voorbeeld vir ons. Dit is ‘n voorreg om Tannie vanoggend by die kerk te kon hê.
Mag God Tannie seën met Sy liefde.
Van: al die Parkranders❤️

Pollie Piek

11/01/2025

Preek 3 November

Kom geniet heerlike basaar kos en kuier saam!
28/05/2024

Kom geniet heerlike basaar kos en kuier saam!

29/11/2023
Baie geluk aan die Finalejaars 2023 met julle voorstelling.Ons sien uit na elkeen se aandeel tot die gemeente - julle is...
12/11/2023

Baie geluk aan die Finalejaars 2023 met julle voorstelling.
Ons sien uit na elkeen se aandeel tot die gemeente - julle is baie spesiaal!

En ‘n eerste vir ons… ‘n finalejaar in Amerika. Ons is bly jy kon deel wees van die dag, Elri.

20/08/2023

Sorge van die lewe.

Address

33 Slater Street
Boksburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Parkrand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Parkrand:

Share

Category