NG Kerk Waterbron

NG Kerk Waterbron NG Kerk Waterbron
Vergezocht ave, Bainsvlei
Erediens: elke Sondag 09:30
Tydens diens is daar kleuter- en kinderkerk
Sondagskool na afloop van die diens

Kantoor: 051-445 23 45
Kantoorure: 08:00 - 13:00 Maandae, Donderdae & Vrydae

🌸 Dankie, dankie, dankie! 🌸Aan elkeen wat gehelp het, tyd en moeite gegee het, terte voorsien het, en ons kerk kom onder...
07/09/2026

🌸 Dankie, dankie, dankie! 🌸

Aan elkeen wat gehelp het, tyd en moeite gegee het, terte voorsien het, en ons kerk kom ondersteun het, ons waardeer julle opreg!🤍

Die Teetuin van Shalom was moontlik danksy elkeen se bydrae. Ons sien uit daarna om julle by die volgende Teetuin te sien! 🫖✨

🌸 Kom kuier, ontspan en geniet ’n heerlike bederf saam met ons! ☕🍰📅 6 September 2026 | 📍 NG Kerk WaterbronBring jou mens...
21/08/2026

🌸 Kom kuier, ontspan en geniet ’n heerlike bederf saam met ons! ☕🍰

📅 6 September 2026 | 📍 NG Kerk Waterbron

Bring jou mense saam en kom geniet ’n lekker kuier! Ons sien uit om julle te sien!

’n Dag om voor dankbaar te wees! 🕊️Baie dankie aan elkeen wat ons Nagmaal ete op 16 Augustus 2026 bygewoon het en hierdi...
19/08/2026

’n Dag om voor dankbaar te wees! 🕊️

Baie dankie aan elkeen wat ons Nagmaal ete op 16 Augustus 2026 bygewoon het en hierdie dag so spesiaal gemaak het. Dankie vir elke hand wat gehelp het – met die beplanning, kos, voorbereiding en alles agter die skerms. 🙏

Ons waardeer elkeen opreg en sien uit na ons volgende saamkuier by NG Kerk Waterbron! 🌿✨

✨Kom ondersteun ons buurgemeente! ✨Ons bure by NG Kerk Bainsvlei bied op Saterdag, 5 September 2026 hul Peperboomfees aa...
30/07/2026

✨Kom ondersteun ons buurgemeente! ✨

Ons bure by NG Kerk Bainsvlei bied op Saterdag, 5 September 2026 hul Peperboomfees aan.

Gaan loer gerus in, geniet 'n dag van lekker kuier, ondersteun die plaaslike uitstallers en word deel van 'n heerlike dag saam met familie en vriende.

Deel gerus hierdie plasing - sien jou daar! 🌿🤝

🤍 Een dag. Baie winskopies. Groot impak.Kom ondersteun die Waterbron Vroue-Aksie en vind iets besonders. ✨
27/07/2026

🤍 Een dag. Baie winskopies. Groot impak.
Kom ondersteun die Waterbron Vroue-Aksie en vind iets besonders. ✨

U word hartlik uitgenooi om saam met ons Nagmaal te vier by NG Kerk Waterbron. 🕊️Kom geniet 'n heerlike ete, warm samesy...
20/07/2026

U word hartlik uitgenooi om saam met ons Nagmaal te vier by NG Kerk Waterbron. 🕊️

Kom geniet 'n heerlike ete, warm samesyn en kosbare gemeenskap ná die Nagmaaldiens.

📅 16 Augustus 2026
🕚 11:00

RSVP by die kerkkantoor of Wilna: 072 751 1080

Ons sien daarna uit om u en u familie te verwelkom! 🤍

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan almal wat gehelp het om Vadersdag so besonders te maak. 🤍Dankie aan die ver...
23/06/2026

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan almal wat gehelp het om Vadersdag so besonders te maak. 🤍

Dankie aan die versieringspan, almal wat betrokke was by die spesiale inisiatiewe, en 'n besondere dankie aan die dame wat die heerlike beskuit vir almal gebak het.

Ons vertrou dat elke pa 'n geseënde en vreugdevolle Vadersdag beleef het.✨

🌼Weekprogram | 15 - 21 Junie 2026
15/06/2026

🌼Weekprogram | 15 - 21 Junie 2026

13/06/2026
☀️ Begin jou Sondag saam met ons.Erediens elke Sondag om 09:30. Almal is welkom! 🤍
08/06/2026

☀️ Begin jou Sondag saam met ons.
Erediens elke Sondag om 09:30. Almal is welkom! 🤍

Address

Vergezocht Avenue, Bainsvlei
Bloemfontein
9338

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Waterbron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share