Ligapp Kategese

Ligapp Kategese Ligapp: kategese vir die volgende generasies.

LigApp Kategese, die relevante, Bybelse, betrokke kategese wat jong gelowiges vorm. Nie net nog 'n boek nie, 'n nuwe kul...
11/05/2026

LigApp Kategese, die relevante, Bybelse, betrokke kategese wat jong gelowiges vorm.
Nie net nog 'n boek nie, 'n nuwe kultuur in kategese.
Kontak ons by ligapp.co.za


Is jou gemeente kategese op dreef vir die kwartaal? Bly relevant, Bybels en betrokke met LigApp Kategese.
15/04/2026

Is jou gemeente kategese op dreef vir die kwartaal? Bly relevant, Bybels en betrokke met LigApp Kategese.



Relevante, Bybelse kategese vir 2026! Vir uitstekende waarde vir geld: materiaal, leiers gids, admin platform vir gemeen...
11/12/2025

Relevante, Bybelse kategese vir 2026! Vir uitstekende waarde vir geld: materiaal, leiers gids, admin platform vir gemeentes en meer vir net R150 per gebruiker!
Kontak ons by ligapp.co.za vir meer inligting.

Is jou gemeente gereed vir 2026? Kry LigApp teen 2025 se pryse!!Kontak ons by ligapp.co.za vir kategese wat Bybels, Rele...
18/11/2025

Is jou gemeente gereed vir 2026? Kry LigApp teen 2025 se pryse!!

Kontak ons by ligapp.co.za vir kategese wat Bybels, Relevant en Betrokke is.

11/11/2025

Is jou gemeente reg vir 2026? LigApp Kategese is! Vir kategese wat relevant, Bybels en betrokke is - ligapp.co.za




11/11/2025

Is jou gemeente reg vir 2026? LigApp Kategese is! Vir kategese wat relevant, Bybels en betrokke is - ligapp.co.za



Kyk op Kerkbode hoe LigApp Kategese jou gemeente kan help om kategese te laat werk!
28/10/2025

Kyk op Kerkbode hoe LigApp Kategese jou gemeente kan help om kategese te laat werk!

Kinders se geloofsgroei is belangrik. Daaroor kan enige leier in die kerk saamstem en die grootste geleentheid wat enige gemeente het om dit te koester is kategese.Francois Lamprecht vertel meer.   Maak nou nie saak hoe jy daaroor voel of hoe goed dit in jou gemeente gaan nie, kategese is die plek ...

🤩GRATIS LigApp Kategese hulpbron vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien groei in God.  🗣P...
30/09/2025

🤩GRATIS LigApp Kategese hulpbron vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien groei in God.
🗣Praktiese wenke om groepe te bou waar kinder praat!
💥Hoekom veilige groepe saak maak
💥5 Wenke om veilige groepe te skep wat jy vandag reeds kan begin doen
💥Praktiese wenke vir leiers wat groepe wil hê waar kinders praat.
En die beste van alles? Hierdie hulpbron is gratis beskikbaar vir alle gemeentes, nie net LigApp gebruikers nie!
Lees nou:
https://ligapp.co.za/scripts/AppWiz.dll?G=Guest&L=kategese&A=katHelp



🤩LigApp Kategese bied hierdie hulpbron gratis aan vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien ...
07/08/2025

🤩LigApp Kategese bied hierdie hulpbron gratis aan vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien groei in God.
🗣Hoe kry jy ‘n stil groep aan die praat? LigApp wil jou help om groepe aan te bied wat gons!
5 praktiese wenke in hierdie gids:
💥Leer om aktief te luister
💥Gebruik jou liggaamstaal
💥Hoe om vrae te gebruik wat regtig werk
💥Gebruik stiltes tot jou voordeel
💥Hoe om te kommunikeer dat jongmense gemaklik voel
En die beste van alles? Hierdie hulpbron is gratis beskikbaar vir alle gemeentes, nie net LigApp gebruikers nie!
Lees nou:
https://ligapp.co.za/scripts/AppWiz.dll?G=Guest&L=kategese&A=katHelp


LigApp Kategese bied hierdie hulpbron gratis aan vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien g...
24/06/2025

LigApp Kategese bied hierdie hulpbron gratis aan vir alle gemeentes omdat ons jong gelowiges in elke gemeente wil sien groei in God.

🧠 Werk jy met kategese in die kerk?
Wil jy hê jou kleingroepe moet regtig sinvol wees?

💬 LigApp Kategese se tweede gratis gids gee jou 5 praktiese wenke vir sterker, meer betekenisvolle kleingroepe met jongmense.

Hierdie eerste artikel in ons nuwe hulpmiddel-reeks help jou:
✅ Om meer teenwoordig te wees
✅ Ontwikkelingstadiums beter te verstaan
✅ Beplan saam met die Gees
✅ Om groepe nie te oorlaai nie
✅ Om moeilike en afleibare lede te lei

🎁 En die beste van alles? Hierdie hulpbron is gratis beskikbaar vir alle gemeentes, nie net LigApp gebruikers nie!

📖 Lees nou:
👉 https://ligapp.co.za/scripts/AppWiz.dll?G=Guest&L=kategese&A=katHelp


Address

Pellissier
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ligapp Kategese posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share