Klipkerk Bloemfontein-Noord

Klipkerk Bloemfontein-Noord Die Klipkerk is 'n gemeente wat as leuse het: Verskeidenheid en eenheid. Daar is plek vir almal.

🥳🥳🥳 Lekker verjaar, Oom Japie! Baie dankie vir alles wat Oom vir die gemeente doen.
08/09/2026

🥳🥳🥳 Lekker verjaar, Oom Japie! Baie dankie vir alles wat Oom vir die gemeente doen.

Brokkies, 6 September 2026
07/09/2026

Brokkies, 6 September 2026

Dames, daar is nog so paar kaartjies oor vir môre se Damesoggend.  As jy nog nie iets lekkers het om môre te doen nie, l...
04/09/2026

Dames, daar is nog so paar kaartjies oor vir môre se Damesoggend. As jy nog nie iets lekkers het om môre te doen nie, laat weet dadelik vir Maggie by die kerkkantoor.

Deel asseblief.
03/09/2026

Deel asseblief.

Brokkies 30 Augustus 2026
31/08/2026

Brokkies 30 Augustus 2026

Gr. 8 tot 12's - kom kamp saam!
27/08/2026

Gr. 8 tot 12's - kom kamp saam!

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir 5 September. Kontak gerus die kerkkantoor (051) 448 1419.
27/08/2026

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir 5 September. Kontak gerus die kerkkantoor (051) 448 1419.

Dames, kom geniet die oggend saam met ons op 5 September. Kaartjies by die kerkkantoor.

18/08/2026

Dames, kom geniet die oggend saam met ons op 5 September. Kaartjies by die kerkkantoor.

Neem asseblief kennis dat die Wynfees uitgestel is na DV Vrydag, 30 Oktober 2026.
14/08/2026

Neem asseblief kennis dat die Wynfees uitgestel is na DV Vrydag, 30 Oktober 2026.

UITGESTEL na 30 Oktober 2026.
11/08/2026

UITGESTEL na 30 Oktober 2026.

Address

5 2nd Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 12:00
Wednesday 08:30 - 12:00
Thursday 08:30 - 12:00
Sunday 09:00 - 22:15

Telephone

+27514481419

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipkerk Bloemfontein-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Klipkerk Bloemfontein-Noord:

Shortcuts

Share

Category