Jatniël Gemeente/Congregation - Benoni

Jatniël Gemeente/Congregation - Benoni Plaaslike gemeente van Spade Reën Sending - Christus in ons en Christus deur ons Jatniël is a local Christian congregation of Latter Rain Mission International.

We are a Holy Spirit movement focused on the equipping, empowerment and deployment of a passionate, mature, Christ-like body. Sunday service @ 09:00

08/09/2026

Dankseggingsdienste

📅 Woensdae
⏰ 19:00
📍Jeugsaal

Hierdie is 'n geleentheid om dank, eer en aanbidding aan Jesus Christus te bring!

07/09/2026

Jatniël Gemeente

Vroue Vaandeldraers Gebedsure

📅 Dinsdag, 8 September 2026
⏰ 10:00
📍 Jeugsaal

Alle vroue is welkom om saam te kom bid, te luister, leer en deel oor Jesus - die brood van die lewe (Johannes 6:48).

05/09/2026

Jatniël Gemeente
Ons bid saam!

Gebedsure:
Dinsdae - Vrydae oggende
⏰06:00
Vrydae aande
⏰19:00

04/09/2026

Jatniël Congregation
Upcoming Teach Every Nation Bible Course:
The 5 Stages of Consecration

☎️ Christo 072 722 0376
☎️ Vivienne 072 723 6225

Jatniël Gemeente Psalms 103:1-2Loof die Here, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam! Loof die Here, o my si...
02/09/2026

Jatniël Gemeente

Psalms 103:1-2
Loof die Here, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam! Loof die Here, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie ...

Dankseggingsdienste 🙏🏻🙌🏼
📅 Woensdae
⏰ 19:00

Almal is hartlik welkom!

01/09/2026

The secret is out!
..or is it?😏

TODAY is the last day to register for Youth Camp 2026!

Register ASAP, there are only a few spots left!😱

Registration link:
https://forms.gle/7852YrSsX2F5n37C7

01/09/2026

Gelukkige Lentedag!

'n Nuwe seisoen IN Christus.

JESAJA 43:19-21
Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.
Die wilde diere van die veld sal My eer, die jakkalse en die volstruise; want Ek gee waters in die woestyn, riviere in die wildernis om my volk, my uitverkorene, te laat drink.
Die volk wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig.

01/09/2026

Jatniël Gemeente het Sondag, 30 Augustus 2026 'n Braaidag gehou!

Fondse was ten bate van:
Jatniël Gemeentesorg
Rooted Kids & Youth
Bybelgenootskap

Alle eer aan Jesus Christus wat hierdie dag geseën het! 🙌🏼

31/08/2026

FAITH DIVERS PRESENTS

✨🌴 *AN EXCLUSIVE SEYCHELLES ESCAPE* 🌴✨
SAVE THE DATE | 21 – 30 APRIL 2028

Prepare to experience the breathtaking beauty of Seychelles —pristine white sandy beaches, turquoise waters and adventure comes together. 🥂🌊🏝️

Join us for an exclusive 9-day tropical island escape where we will go 👉
🤿 Scuba diving
🐠 Snorkelling
👞 Hiking and explore the beauty God created

We have LIMITED SPACE AVAILABLE 🙈
So we encourage you to secure your place early to avoid disappointment!!

📲 Contact us to discuss the selection of pricing and package options that might be available.

We hope to see you there 👀

🙏 Have a blessed day
FD Team 🤿

31/08/2026

Jatniël Gemeente
Vaandeldraers Vroue Gebedsure
📅 Dinsdae
⏰ 10:00
📍 Jeugsaal

Alle vroue is welkom!

Address

1 Fraser Street, Jatniël
Benoni
1509

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jatniël Gemeente/Congregation - Benoni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Jatniël Gemeente/Congregation - Benoni:

Shortcuts

Share