KruisWeg Gemeente

KruisWeg Gemeente Almal is welkom, niemand is perfek nie, en enige iets is moontlik! Ons is 'n missionale gemeente. Besoekers is vir ons 'n prioriteit en is altyd welkom.

Dit beteken dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef. Ons sien elke lidmaat as 'n agent van verandering wat 'n verskil kan maak waar hy of sy beweeg. As iemand ons sou uitvra oor KruisWeg sal die antwoord eenvoudig wees, by ons kerk is almal welkom, niemand is perfek nie, en enige iets is moontlik!

Jou bydrae, hoe groot of klein ook al, help ons om 'n verskil in ons omgewing te maak. Die week vat ons kospakkies na ge...
09/06/2026

Jou bydrae, hoe groot of klein ook al, help ons om 'n verskil in ons omgewing te maak. Die week vat ons kospakkies na gesinne wat dit baie nodig het.

08/06/2026

Kruisweg Daaglikse Oordenking.

REEKS: Jakobus TEMA: Deel 1DATUM: 07 Junie 2026
05/06/2026

REEKS: Jakobus
TEMA: Deel 1
DATUM: 07 Junie 2026

Deel 1

Ons het Donderdag ’n spesiale manneaand gehad met Jo Black, ’n tyd waar ons saam kon kuier, saam eet en saam groei.Danki...
01/06/2026

Ons het Donderdag ’n spesiale manneaand gehad met Jo Black, ’n tyd waar ons saam kon kuier, saam eet en saam groei.

Dankie manne dat julle opgedaag het. Mag ons aanhou om doelbewus “ja” te sê vir God, vir ons gesinne en vir die roeping wat op ons lewens is.

Address

152 Glen Gory Rd, Corner Queensbury Rd, Norton's Home Estate (Entrance In Queensbury Rd)
Benoni

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:30 - 16:00
Thursday 08:30 - 16:00
Friday 08:30 - 14:00
Sunday 08:00 - 09:15
10:00 - 11:15

Telephone

+27115680790

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KruisWeg Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to KruisWeg Gemeente:

Share