Jubilaté

Jubilaté Ons bestaan om God te verheerlik deur vreesloos Jesus se hande en voete te wees, gelei deur die Heil

Ons wil alle mense om ons begelei om passievolle volgelinge van Jesus te wees. Hierdie gemeente leef, dien en reik uit met vreugde, volharding en geesvervuldheid - soos Jesus dit wil. Ons brei God se koninkryk uit deur sy liefde uit te leef teenoor alle mense; deur met ons hande mekaar te bedien, mekaar toe te rus en uit te stuur om die Blye Boodskap te verkondig, om 'n kerk te wees waar die midde

lpunt God en sy Woord is, en gelowiges bemagtig word om die boodskap uit te leef, om Jesus Christus (in ons) sigbaar te maak, om alle mense onvoorwaardelik vreugde, liefde, hoop en bystand te gee vir hierdie en die ewige lewe, deur die verkondiging (en uitleef) van die Lewende Woord.

09/09/2026

- 'n "wagpos geloof lewe"!

04/09/2026
02/09/2026

Wat is jou kernoortuiging? Daar is drie dinge wat ons in ons harte saam met ons moet dra deur hierdie lewe...

Erediens Sondag 30 Augustus 2026 – “KERNOORTUIGING”Prediker: Ds. Christo NelTema: “KERNOORTUIGING”Teks: Johannes 3:16–17...
28/08/2026

Erediens Sondag 30 Augustus 2026 – “KERNOORTUIGING”

Prediker: Ds. Christo Nel
Tema: “KERNOORTUIGING”
Teks: Johannes 3:16–17

Youtube
https://www.youtube.com/channel/UCeLnPgV4H1GWnohGfRP9wqA
BibleApp
http://bible.com/events/49656647
Webtuiste
https://jubilate.org.za/
Facebook
https://www.facebook.com/jubilategemeente

Kom geniet ‘n heerlike koffie saam met ons voor die diens. Ons sien uit om julle te sien.

Ons bestaan om God te verheerlik deur vreesloos Jesus se hande en voete te wees, gelei deur die Heil

26/08/2026

- Hoe leef jy? Ons moet soms bietjie in die spieël kyk en die vraag vra...
Die tien gebooie is vir ons die spieël waarna ons kyk en op die ou end vir ook raaksien.

Address

H/V Reaper & Wordsworth Str
Benoni
1501

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:30 - 11:00

Telephone

+27118490115

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jubilaté posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Jubilaté:

Shortcuts

Share