NG Kerk Suidkus

NG Kerk Suidkus Ons gemeente wil 'n hawe van hulp en hoop wees vir ons gemeenskap. Kom word deel van 'n gemeente wat saam die Here dien, saam kuier en saam hoop versprei.

Oggend diens 09:00 op 'n Sondag. Die diens word ook virtueel uitgesaai op ons YouTube kanaal.

27/05/2026
Baie dankie aan elkeen wat deel was van ons besonderse damesoggend met Hykie Berg.Aan elke dame wat gehelp het met die v...
12/05/2026

Baie dankie aan elkeen wat deel was van ons besonderse damesoggend met Hykie Berg.

Aan elke dame wat gehelp het met die voorbereiding, dekor, en mooi maak — julle harde werk, liefde en opoffering het die oggend besonders gemaak. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie. Dankie vir julle gewillige harte en diensbaarheid.

Aan elke dame wat die oggend bygewoon het — dankie dat julle deel was van die mooi saamkuier. Julle teenwoordigheid het die oggend warm en betekenisvol gemaak.

Ons is dankbaar vir elkeen van julle!

12/05/2026

Volg asseblief ons channel!

Vra asb al u vriende om ons kanaal te volg... Die skakel is in die "comments".Hier is vir u die skakel na Sondag, 19 Apr...
18/04/2026

Vra asb al u vriende om ons kanaal te volg... Die skakel is in die "comments".

Hier is vir u die skakel na Sondag, 19 April 2026 se Erediens:

19 April 2026 - Ds Johan Lötter

Volg ASB sodat u al ons inligting kan ontvang:Follow the NG Suidkus channel on WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/00...
11/04/2026

Volg ASB sodat u al ons inligting kan ontvang:

Follow the NG Suidkus channel on WhatsApp:
https://whatsapp.com/channel/0029VbD4eno5Ui2c1kBWBM0y

Follow NG Suidkus's WhatsApp channel. Ons deel alle belangrike inligting op hierdie 'kanaal/channel'

U is welkom om enige tyd vir ons 'n WhatsApp boodskap te stuur: 074 476 4654

Ons landlyn nommer is 031 903 6567

Deel asb met al u vriende sodat almal bewus is van wat in ons gemeente gebeur. Join 274 followers for the latest updates.

Address

3 Frost Street
Amanzimtoti
4126

Opening Hours

Monday 11:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00
17:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Suidkus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Suidkus:

Share