Aliwal Huis van der Horst

Aliwal Huis van der Horst Huis van der Horst is 'n tehuis vir bejaardes en 'n Nie-winsgewende Organisasie gestig op 13 September 1958.

Plaas u bestellings so gou as moontlik. Moet nie die tehuis se kerrie en rys misloop nie.
17/08/2026

Plaas u bestellings so gou as moontlik. Moet nie die tehuis se kerrie en rys misloop nie.

06/08/2026
Kry jy baie koud hierdie wintersdae? Doen lekker maklike &  ligte oefeninge - Op jou eie of in 'n groep. Huis vdHorst op...
06/08/2026

Kry jy baie koud hierdie wintersdae? Doen lekker maklike & ligte oefeninge - Op jou eie of in 'n groep. Huis vdHorst op Aliwal-Noord het ywerig meegedoen met leiding deur Arbeidsterapeut Kelsey Wagenaar. Dis groot pret - en nΓ‘ 'n halfuur het ons nie meer koud gekry nie!

03/08/2026
Aliwal-Noord se Huis vdHorst het weereens 'n uitmuntende ete aangebied as fondsinsameling. Dankie aan die kombuis (onder...
03/08/2026

Aliwal-Noord se Huis vdHorst het weereens 'n uitmuntende ete aangebied as fondsinsameling. Dankie aan die kombuis (onder leiding van Erika Venter) en aan Louise Coetzee, asook Meisie Botha vir die pragtige tafels. Roelf Coetzee het gesorg vir gepaste agtergrongmusiek, en Ds Dewald vermaak het die tafelgebed gedoen. BAIE dankie aan elkeen wat ons ondersteun het - veral die dorpsgemeenskap!

Sondag 2 Augustus 2026 bied Huis van der Horst 'n Sondag Ete aan. Moet asb. nie vergeet om te bespreek nie. Sien julle d...
24/07/2026

Sondag 2 Augustus 2026 bied Huis van der Horst 'n Sondag Ete aan. Moet asb. nie vergeet om te bespreek nie. Sien julle daar.

Moet nie die geleentheid misloop om op 'n wintersoggend heerlike pannekoek vir teetyd te bestel nie. Ons wag vir julle b...
13/07/2026

Moet nie die geleentheid misloop om op 'n wintersoggend heerlike pannekoek vir teetyd te bestel nie. Ons wag vir julle bestellings.

Saterdagaand 20 Junie 2026 was Oom Daan Hartkopf se 90 ste verjaarsdag gevier by Huis van der Horst se saal. Sy verjaars...
22/06/2026

Saterdagaand 20 Junie 2026 was Oom Daan Hartkopf se 90 ste verjaarsdag gevier by Huis van der Horst se saal. Sy verjaarsdag is 21 Junie 2026. Oom Daan se partytjie was vir hom 'n verrassing en hy het dit nie verwag nie. Sy kinders wie in Mosselbaai, Johannesburg en Bloemfontein woon het dit vooraf beplan. Dit was 'n pragtige en mooi geleentheid. Baie geluk oom Daan en baie seΓ«n vir oom.
Almal het die geleentheid geniet.

πŸŒΈπŸ’™ ATKV-jeugtak Buffels deel liefde op Vadersdag πŸ’™πŸŒΈMet ’n kaartjie, ’n lekkerny en baie waardering het lede van die ATKV...
21/06/2026

πŸŒΈπŸ’™ ATKV-jeugtak Buffels deel liefde op Vadersdag πŸ’™πŸŒΈ

Met ’n kaartjie, ’n lekkerny en baie waardering het lede van die ATKV-jeugtak Buffels vandag die pappas en oupas van Huis van der Horst Ouetehuis gaan bederf en herinner hoe kosbaar en spesiaal hulle is. πŸ‘”βœ¨

Die besoek was gevul met glimlagte en dankbaarheid. Dit was vir die Buffels ’n voorreg om op Vadersdag hul waardering te toon aan die manne wat deur die jare ’n verskil in soveel lewens gemaak het. πŸ’™

Deur klein gebare van liefde en omgee het die jeugtaklede weereens gewys dat gemeenskapsbetrokkenheid ’n belangrike deel van die Buffelgees is. πŸƒπŸ’



β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”β€”

πŸŒΈπŸ’™ ATKV Youth Branch Buffels Share Love on Father’s Day πŸ’™πŸŒΈ

With a card, a treat and heartfelt appreciation, members of the ATKV Youth Branch Buffels visited the fathers and grandfathers at Huis van der Horst Old Age Home today to spoil them and remind them how precious and special they are. πŸ‘”βœ¨

The visit was filled with smiles and gratitude. It was a privilege for the Buffels to show their appreciation on Father’s Day to the men who have made a difference in so many lives over the years. πŸ’™

Through small acts of love and care, the youth branch members once again demonstrated that community involvement is an important part of the Buffel spirit. πŸƒπŸ’

Address

71 Durban Street
Aliwal North
9750

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27516332231

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aliwal Huis van der Horst posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Aliwal Huis van der Horst:

Shortcuts

Share