NG Gemeente Aliwal-Noord

NG Gemeente Aliwal-Noord Leraars

Ds. Dewald Vermaak
Ds. Niel Muller

Ons is 'n dinamiese missionale gemeente op die oewer van die Oranje-rivier in Aliwal-Noord.

Eredienste is 09:00 in Oktober - Maart
Eredienste is 10:00 in April - September

Kantoor: 051 633 2632
Ds Dewald: 083 309 4397
Ds Niel: 082 522 6076
Koster: 076 302 9313 Ons dien die hele gemeenskap van Aliwal-Noord. In die gemeente is ons baie lief vir mekaar en vir ons mede-mens. Ons leef daagliks vanuit die Here se liefde en genade en saam bou ons aan God se Koninkryk in ons gemeenskap, ons land en die wรชreld. Ons gemeente se leuse is: Opegebou en uitgestuur tot eer van God se Naam.

Ons Kinderkrans het โ€™n baie spesiale uitstappie gehad na die museum ๐Ÿ›๏ธDaar het die kinders meer geleer oor die geskieden...
23/04/2026

Ons Kinderkrans het โ€™n baie spesiale uitstappie gehad na die museum ๐Ÿ›๏ธ

Daar het die kinders meer geleer oor die geskiedenis van Aliwal Noord en hoe mense oor jare heen geleef het. Maar nog belangriker; hulle het ontdek dat wanneer ons terugkyk na geskiedenis, ons hoop kan vind. Want net soos God mense in die verlede gehelp het, sal Hy ons ook vandag help โœจ

Baie dankie aan die personeel van die museum wat so mooi en duidelik vir ons en die kinders alles verduidelik het. Ons waardeer julle tyd en moeite opreg!

Dankie Aliwal North Museum

Ons kaartjies is beskikbaar vir die Damesaand๐Ÿคฉ Kontak gerus vir enige van die dames indien jul sou belangstel๐Ÿค—Sally: 083...
30/03/2026

Ons kaartjies is beskikbaar vir die Damesaand๐Ÿคฉ Kontak gerus vir enige van die dames indien jul sou belangstel๐Ÿค—
Sally: 0834697198
Christine: 0826750965
Anneke: 0763269097

Liewe gemeenteOns nooi julle, as gesinne, uit om saam met ons hierdie leesrooster te volg wat handel oor Jesus se pad na...
30/03/2026

Liewe gemeente

Ons nooi julle, as gesinne, uit om saam met ons hierdie leesrooster te volg wat handel oor Jesus se pad na die kruis en sy opstanding daarna.

Die leesrooster bevat ook daaglikse aktiwiteite vir kinders wat julle by die huis kan doen. Dit is โ€™n geleentheid om die verhaal weer te hoor, maar ook prakties te maak sodat julle dit as gesin saam kan beleef.

Mag hierdie tyd vir julle as gesin โ€™n seรซn wees en julle nader trek aan mekaar en aan die Here.

Seรซnwense

Wat โ€™n ongelooflike aand by NG Kerk Aliwal-Noord! ๐Ÿ™ŒโœจDie groep Herleef het saam met ons kom loof en aanbid, en dit was re...
21/03/2026

Wat โ€™n ongelooflike aand by NG Kerk Aliwal-Noord! ๐Ÿ™Œโœจ

Die groep Herleef het saam met ons kom loof en aanbid, en dit was regtig โ€™n groot sukses. Ons harte is vol!

Baie dankie aan Herleef. vir julle opregte bediening en mooi musiek ๐ŸŽถ๐Ÿ’›

En ook โ€™n spesiale dankie aan Little Ranch vir die borg van hulle akkommodasie en ete โ€“ ons waardeer dit opreg!

Dankie aan elkeen wat daar was en saam deel was van hierdie besondere aand, en ons gaan dit verseker weer doen!

13/03/2026

Ons nooi julle uit om volgende week, 20 Maart, saam met ons die Here te loof en te prys saam met Herleef.. Hulle gaan โ€™n aand van praise en worship vir ons lei. Kom geniet die aand saam met ons en kom ervaar die Here ook deur wonderlike musiek.

Vir meer inligting skakel Niel by 0825226076

Blaai nou deur die ๐—๐—”๐—š๐—ฃ๐—”๐—ž๐—ž๐—˜๐—ง- & ๐—ž๐—”๐—ฅ๐—ž๐—”๐—ฆ ๐—Ÿ๐—ข๐—ง๐—ง๐—˜ vir NG Kerk Aliwal-Noord se ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐—— & ๐—ช๐—ฌ๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š!06/03/2026 | ๐Ÿ๐Ÿ–:๐Ÿ‘๐ŸŽ "๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ-๐—•๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ...
02/03/2026

Blaai nou deur die ๐—๐—”๐—š๐—ฃ๐—”๐—ž๐—ž๐—˜๐—ง- & ๐—ž๐—”๐—ฅ๐—ž๐—”๐—ฆ ๐—Ÿ๐—ข๐—ง๐—ง๐—˜ vir NG Kerk Aliwal-Noord se ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐—— & ๐—ช๐—ฌ๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š!

06/03/2026 | ๐Ÿ๐Ÿ–:๐Ÿ‘๐ŸŽ

"๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ-๐—•๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด" ๐—ถ๐˜€ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ, ๐˜€๐—ผ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐—ป ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฏ๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ฎ๐˜€!

๐‘ซ๐’Š๐’ˆ๐’Š๐’•๐’‚๐’๐’† ๐’Œ๐’‚๐’•๐’‚๐’๐’๐’ˆ๐’–๐’”:
https://heyzine.com/flip-book/WILDenWYNVeiling.html

Laai die Meerkat ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐—ฝ af om te kan registreer en bie of bie op ons ๐˜„๐—ฒ๐—ฏ๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1496

๐—™๐—œ๐—–๐—” ๐——๐—ข๐—ž๐—จ๐— ๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜ word vereis vir goedkeuring.
- Bewys van adres
- Bewys van bankbesonderhede
- Afskrif van ID
- Bewys van besigheidsregistrasie
- Bewys van BTW-registrasie

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด:
Gilbert Pretorius - 082 061 1457
Mario Kruger - 060 522 3906

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ:
Leanie van Ronge - 082 570 2910

๐—ข๐—ผ๐—ฟ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž is dit NG Kerk Aliwal-Noord se ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐—— & ๐—ช๐—ฌ๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š!06/03/2026 | ๐Ÿ๐Ÿ–:๐Ÿ‘๐ŸŽ Laai die Meerkat ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐—ฝ af om te kan reg...
02/03/2026

๐—ข๐—ผ๐—ฟ ๐—˜๐—˜๐—ก ๐—ช๐—˜๐—˜๐—ž is dit NG Kerk Aliwal-Noord se ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐—— & ๐—ช๐—ฌ๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š!

06/03/2026 | ๐Ÿ๐Ÿ–:๐Ÿ‘๐ŸŽ

Laai die Meerkat ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐—ฝ af om te kan registreer en bie of bie op ons ๐˜„๐—ฒ๐—ฏ๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1496

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด:
Gilbert Pretorius - 082 061 1457
Mario Kruger - 060 522 3906

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ:
Beanke 072 037 8234
Leanie 082 570 2910

Of jy nou net vir '๐—ป ๐—ป๐—ฎ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐˜„๐—ฒ๐—ด๐—ฏ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ, en of jy dalk '๐—ป ๐—ท๐—ฎ๐—ด๐—ฝ๐—ฎ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐˜  soek ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—น๐˜†๐—ณ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒฬˆ๐—น ๐—ถ๐˜€? ๐—›๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—น๐—ผ...
23/02/2026

Of jy nou net vir '๐—ป ๐—ป๐—ฎ๐˜„๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐˜„๐—ฒ๐—ด๐—ฏ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ธ, en of jy dalk '๐—ป ๐—ท๐—ฎ๐—ด๐—ฝ๐—ฎ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ๐˜ soek ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฏ๐—น๐˜†๐—ณ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฑ๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฒฬˆ๐—น ๐—ถ๐˜€? ๐—›๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—น๐—ผ๐˜๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ vir NG Kerk Aliwal-Noord se ๐—ช๐—œ๐—Ÿ๐—— & ๐—ช๐—ฌ๐—ก ๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š waarna jy dan wil loer!

06/03/2026 | ๐Ÿ๐Ÿ–:๐Ÿ‘๐ŸŽ

Laai die Meerkat ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐—ฝ af om te kan registreer en bie of bie op ons ๐˜„๐—ฒ๐—ฏ๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ:
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1496

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ถ๐—ป๐—น๐—ถ๐—ด๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด:
Gilbert Pretorius - 082 061 1457
Mario Kruger - 060 522 3906

๐—ฉ๐—ถ๐—ฟ ๐˜๐—ฒ๐—ด๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฏ๐˜†๐˜€๐˜๐—ฎ๐—ป๐—ฑ:
Leanie van Ronge - 082 570 2910

Die tyd kom al hoe nader!
20/02/2026

Die tyd kom al hoe nader!

NG Gemeente Aliwal-Noord WILD EN WYN VEILING

๐—™๐—œ๐—–๐—” ๐——๐—ข๐—ž๐—จ๐— ๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜ word vereis met registrasies by veiling
- Bewys van adres
- Bewys van bankbesonderhede
- Afskrif van ID
- Bewys van besigheidsregistrasie
- Bewys van BTW-registrasie

๐Ÿ—“ Vrydag, 6 Maart 2026
๐Ÿ•”18:30
๐Ÿ“Œ NG KERK, Aliwal-Noord

๐Ÿ—๐Ÿฆ“Aanbod
Verskeie uitsonderlike jagpakette
Steak-ete na afloop van die Veiling. R150 pp

๐Ÿ“ฒโ€๐“Ÿ๐“ป๐“ฎ-๐“ซ๐“ฒ๐“ญ๐“ญ๐“ฒ๐“ท๐“ฐ" - Woendag, 4 Maart 2026 @ 9h00

๐ŸŸ  ๐‘จ๐’‚๐’๐’๐’š๐’ ๐’“๐’†๐’ˆ๐’Š๐’”๐’•๐’“๐’‚๐’”๐’Š๐’† & Pre-bidding by Meerkat https
https://auctions.meerkatonline.co.za/auctions/1496

โ˜Ž๏ธVir meer veilingsinligting kontak:
๐‘ฝ๐’๐’†๐’Š๐’”๐’”๐’†๐’๐’•๐’“๐’‚๐’‚๐’ ๐‘ฉ๐’†๐’Ž๐’‚๐’“๐’Œ๐’†๐’“๐’”
Mario Kruger 0605223906

๐‘ต๐’‚๐’—๐’“๐’‚๐’†
Gilbert Pretorius 0820611457

Goeie dag GemeenteVanaand is dit ons tweede dag van die Week van Gebed. Vandag kom ons saam voor die Here met die gebed ...
20/01/2026

Goeie dag Gemeente

Vanaand is dit ons tweede dag van die Week van Gebed. Vandag kom ons saam voor die Here met die gebed dat God aan ons sal d**k, dat Hy ons sal raaksien, onthou en met sy genade en liefde sal omring.

Gebruik gerus die volgende skakel om saam met ons die video te kyk en te bid:

https://youtu.be/WAa-jbhRess?feature=shared

Mag hierdie tyd van gebed ons harte versterk en ons nader aan die Here bring.๐Ÿ™

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Address

Aliwal North
Aliwal North

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Aliwal-Noord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Aliwal-Noord:

Share