Worcester Wêreld Evangelisasie

Worcester Wêreld Evangelisasie Worcester Wêreld Evangelisasie (WWE) het ongeveer in 1995 ontstaan en funksioneer vanuit Worcester na die wêreld

24/03/2026

Angola Uitreik Junie 2026!🤩🤩

09/03/2026

ANGOLA & LESOTHO 2026! 🤩🔥

/// Uitreike vir 2026 ///Ons is baie opgewonde op aan te kondig dat hierdie winter skool-vakansie het ons 2 uitreike na ...
19/02/2026

/// Uitreike vir 2026 ///

Ons is baie opgewonde op aan te kondig dat hierdie winter skool-vakansie het ons 2 uitreike na 2 verskillende lande!

29/07/2025

/// WWE Evangelisasie Naweek \\\
Saam met Ps.Theuns Louw

Equipped To Go - Toegerus Om Te Gaan🔥🔥🔥

Vrydag 1 Augustus - Sondag 3 Augustus AGS Nuwe Lewe Worcester

/// Staan Saam in Gebed \\\Een van ons Sendelinge Ettiene minnaar het 'n maand gelede 'n operasie ondergaan om kanker te...
06/03/2025

/// Staan Saam in Gebed \\\

Een van ons Sendelinge Ettiene minnaar het 'n maand gelede 'n operasie ondergaan om kanker te verwyder.

Hy is tans in 'n kritieke toestand in ICU.

Ons vra dat almal sal saam bid dat sy infeksie sal genees en sy longe sterk genoeg sal word sodat hy van die asemhaalmasjienaf gehaal kan word.

God is DIE Geneesheer en ons vertrou dat HY vir Ettiene ook sal genees!

🙏🏼🙏🏼🙏🏼

/// Touwsrivier IMPAK Naweek \\\✝️✝️✝️✝️✝️✝️✝️Ons het 'n AMAZING Impak Naweek gehad met ons 2 Herlewingsdienste Vrydagaa...
14/10/2024

/// Touwsrivier IMPAK Naweek \\\

✝️✝️✝️✝️✝️✝️✝️

Ons het 'n AMAZING Impak Naweek gehad met ons 2 Herlewingsdienste Vrydagaand en Saterdag Aand in Touwsrivier!

Die teenwoordigheid van die Here was daar en het soveel mense se lewens verander en hul harte aangeraak.

✝️✝️✝️✝️✝️✝️✝️

29/07/2024

WWE Sending Naweek is byna op ons!🇮🇳🇰🇷🇹🇱🇧🇷🇿🇦 Het jy al jou kaartjie vir die Wimpy Ontbyt Saterdag?🥞☕🍳🥓

Sien jou daar!🤩

/// SENDING NWK 24 ///Op die naweek van 2-4 Augustus hou ons WWE se jaarlikse Sensing naweek by AGS Nuwe Lewe, Worcester...
08/07/2024

/// SENDING NWK 24 ///

Op die naweek van 2-4 Augustus hou ons WWE se jaarlikse Sensing naweek by AGS Nuwe Lewe, Worcester. Hierdie naweek bevat aktiwiteite wat oud en jonk betrek.

Ons nooi elkeen om te kom deel. Ons tema is 'Dringendheid' en o s gasspreker is Marius Braxton van GTi.

Saam maak ons n verskil!

24/06/2024
Ons span hard aan die werk om Jesus te deel dmv verskeie maniere
18/06/2024

Ons span hard aan die werk om Jesus te deel dmv verskeie maniere

Ons eerste paar dae agter die rug. Ons het n paar dienste gehou en Jesus verkondig aan die mooie mense
17/06/2024

Ons eerste paar dae agter die rug. Ons het n paar dienste gehou en Jesus verkondig aan die mooie mense

Address

Hv Heyns/& Heuwelstreet
Worcester
6850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Worcester Wêreld Evangelisasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Worcester Wêreld Evangelisasie:

Share