Hervormde Kerk Witrivier/Sabie/Hazyview- NHKA

Hervormde Kerk Witrivier/Sabie/Hazyview- NHKA Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika Panorama nooi U hartelik uit om te kom inskakel by ons kerkgemeenskap.

12/09/2026

Matteus 11: 28-29In ’n wêreld waar werk, verantwoordelikheid en druk konstante deel van ons lewens is, kan rus maklik agter gelaat word. Tog nooi die Here on

12/09/2026
12/09/2026

Rata Maatskaplike Dienste ontvang jaarliks ondersteuning van Die Kinderfonds om getraumatiseerde kinders te assesseer en die nodige hulp te bied.

Om vir hierdie fondse te kwalifiseer, moet Rata deelneem aan Die Kinderfonds se kaartjieverkope‑kompetisie. Elke kaartjie wat verkoop word, help om nog ’n kind se lewe te verander.

Koop jou kaartjie(s) by jou naaste Rata kantoor. Hulle help graag.
Meer inligting by https://rata.org.za/ratadiekinderfondskaartjies/

Saam bou ons ‘n veiliger toekoms vir kinders.

Byvoorbaat dankie vir jou deelname.

Rata Maatskaplikedienste NPC

11/09/2026

Josua 1: 9In ’n wêreld wat soms onvoorspelbaar en uitdagend is, is daar ’n waarheid waaraan elke gelowige kan vasgryp: Die Here is met jou. Hierdie belofte

Address

15 Van Riebeeck Street
Witrivier
1240

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 11:00

Telephone

+27137502259

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Witrivier/Sabie/Hazyview- NHKA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hervormde Kerk Witrivier/Sabie/Hazyview- NHKA:

Shortcuts

Share

Category