NG Gemeente Witrivier

NG Gemeente Witrivier Ons het water in 'n dor wêreld gevind. Dié soort wat lewe gee. Die bron is onuitputbaar. Die drie bedienings is saamgestel volgens hierdie visie:
1.

Ons is 'n Liggaam wat God vereer deur gebed, eredienste en die gesamentlike kwartaallikse programme wat ons volg.
2. Ons is 'n Liggaam wat vir mekaar omgee en mekaar onderling versorg binne kleingroepe, wyke en die pastorale versorgingsgroep.
3. Ons is 'n Liggaam wat ons taak om die Evangelie na ongelowiges te bring, baie ernstig opneem. Ons bring hulp en hoop in ons samelewing deur die a***s te versorg.

06/09/2026

Wêreldse ideale
1 Johannes 1
Ds. Alisna Slabbert
6 September 2026

Dankie aan almal wat deel was van ons Jubel Kuierfees 2026 Jubel Kuierfees Witrivier . Dit was HEERlik!
06/09/2026

Dankie aan almal wat deel was van ons Jubel Kuierfees 2026 Jubel Kuierfees Witrivier .
Dit was HEERlik!

SIEN JOU VANDAG BY DIE JUBELKUIERFEES! Kom kuier saam, bring jou familie & vriende en geniet ’n dag vol pret!
05/09/2026

SIEN JOU VANDAG BY DIE JUBELKUIERFEES!

Kom kuier saam, bring jou familie & vriende en geniet ’n dag vol pret!

02/09/2026
Kyk die erediens, gelei deur Proponent Mathee Joubert, hier...
31/08/2026

Kyk die erediens, gelei deur Proponent Mathee Joubert, hier...

Wanneer alles wankel bly God getrouNG WitrivierSondag 30 Augustus...

Kyk die erediens, gelei deur Proponent Mathee Jonker, hier...
31/08/2026

Kyk die erediens, gelei deur Proponent Mathee Jonker, hier...

Wanneer alles wankel bly God getrouNG WitrivierSondag 30 Augustus...

Ons sien uit na ons Jubel Kuierfees Jubel Kuierfees Witrivier .Hier is wat verder voorlê en na uitgesien kan word!
29/08/2026

Ons sien uit na ons Jubel Kuierfees Jubel Kuierfees Witrivier .
Hier is wat verder voorlê en na uitgesien kan word!

Ondersteun ons gemeenskap en sy dienste en produkte deur ons Besigheids "gidsie" af te laai en te deel met ander.
26/08/2026

Ondersteun ons gemeenskap en sy dienste en produkte deur ons Besigheids "gidsie" af te laai en te deel met ander.

Created with the Heyzine flipbook maker

Herinner jouself aan Sondag se preek, hier is 180sek. om jou Gees wakker te maak en jouself mee uit te daag...
26/08/2026

Herinner jouself aan Sondag se preek, hier is 180sek. om jou Gees wakker te maak en jouself mee uit te daag...

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Hier is ons Jubel Kuierfees Witrivier  program vir die 5de September, saam met dit gaan daar stalletjies wees...🍊groente...
24/08/2026

Hier is ons Jubel Kuierfees Witrivier program vir die 5de September, saam met dit gaan daar stalletjies wees...
🍊groente & vrugte
🥞pannekoek
🥩vleis
🍲kerrie en rys
🍰heerlike gebak
🧋koffie/tee/water en koeldrank
💞2de handse tafel
en nog vele meer...

Kom ondersteun ons gerus!

Address

Chief Mgiyeni Khumalo Drive 5
Witrivier
1240

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Gemeente Witrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Gemeente Witrivier:

Shortcuts

Share