Beweeg Kerk Wellington

Beweeg Kerk Wellington 👇Hier is waar jy ons kan vind!👇
https://maps.app.goo.gl/fAWnjXcDYtrKYvaY8?g_st=ic MEER OOR ONS

Weet jy hoekom is jy hier?

Beweeg Kerk Wellington is die plek waar jy jou roeping gaan ontdek, opgerig en geaktiveer word om voluit daarin te beweeg vir die koninkryk. VISIE
Om 'n kerk te aktiveer en te mobiliseer vir dienswerk in die koninkryk van God. MISSIE
Oprigting van ‘n Kerk wat staan vir die volle Waarheid, gedryf word deur liefde en in die krag van die Heilige Gees in hulle roeping beweeg om ‘n gebroke wêreld met G

od te versoen. Sou jy gelei voel om finansieël betrokke te raak
Hier onder is ons besonderhede! Rekeningnaam: BEWEEG KERK WELLINGTON
Rekeningnommer: 1275054641
Bank: NEDBANK
Branch code: 198765
SWIFT code: NEDSZAJJ

Beproef alle dinge; behou die goeie.I THESSALONICENSE 5:21 Hoe toets ek alles? Volg die skakel om uit te vind👇🏼https://y...
09/09/2026

Beproef alle dinge; behou die goeie.
I THESSALONICENSE 5:21

Hoe toets ek alles?
Volg die skakel om uit te vind👇🏼
https://youtu.be/YdFxFA7KNNo

05/09/2026

Moet nie dat die kans van jou af gevat word nie 👣

Kom kuier die Sondag by ons🤩🤩

Sy Gees is wat ons beweeg om ons roeping uit te leef❤️‍🔥
03/09/2026

Sy Gees is wat ons beweeg om ons roeping uit te leef❤️‍🔥

30/08/2026

Mag jy die Here hierdie week só naby ervaar
🤩❤️‍🔥

29/08/2026

Ons is nie ‘n kerk sonder die kinders van God nie ❤️‍🔥

In Hom is die totale en finale vreugde 🌱❤️‍🔥
26/08/2026

In Hom is die totale en finale vreugde 🌱❤️‍🔥

Drink van Hom en word vol van Hom, want in Hom sal jy jou vreugde vind. ❤️‍🔥Volg die skakel 👇🏼https://youtu.be/IVTJKpp_o...
26/08/2026

Drink van Hom en word vol van Hom, want in Hom sal jy jou vreugde vind. ❤️‍🔥

Volg die skakel 👇🏼
https://youtu.be/IVTJKpp_oDI

Gaan jy swipe, of gaan jy uitmis? 👀
22/08/2026

Gaan jy swipe, of gaan jy uitmis? 👀

Address

Old Tannery
Wellington
7654

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 00:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

+27840711798

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beweeg Kerk Wellington posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category