Waaragtige Profetiese Bediening

Waaragtige Profetiese Bediening Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Waaragtige Profetiese Bediening, Church, Wellington.

10/07/2022
10/07/2022

Jesus was die voete van die dissipels
13
Jesus het sy eie mense in hierdie wêreld tot die dood toe liefgehad. Voordat die Paasfees begin het, het Jesus al geweet dat dit tyd is dat Hy uit hierdie wêreld na sy hemelse Vader sou gaan.
2 Terwyl die ete aan die gang was, het die duiwel dit in die hart van Judas Iskariot, die seun van Simon, geplaas, om vir Jesus te verraai.
3 Omdat Jesus geweet het dat die hemelse Vader alles in sy mag oorgegee het, en dat Hy van God af gekom het en na God moet teruggaan,
4 het Hy van die tafel af opgestaan, sy boonste klere uitgetrek en 'n handdoek om hom gehang.
5 Toe het Hy water in 'n bak gegooi en begin om die voete van die dissipels te was en dit dan met die handdoek wat Hy om homself gehang het, af te droog.
6 Toe Hy by Simon Petrus gekom het, het Petrus vir Hom gesê: Here, gaan U ook my voete was? 7 Jesus antwoord hom toe: Wat ek nou doen verstaan jy nog nie mooi nie, maar jy sal dit later verstaan.
8 Petrus sê toe aan Hom: U sal in der ewigheid nie my voete was nie! waarop Jesus sê: As ek jou voete nie was nie, behoort jy nie aan my nie.
9 Simon Petrus sê toe: Here, nie net my voete nie, maar ook my hande en kop.
10 julle almal 11 Jesus het geweet wie hom sal verraai, daarom het Hy gesê: Nie almal nie.
12 Toe hy klaar hulle voete gewas het, het hy weer sy klere aangertrek /
21 Ek weet verseker dat een van julle my gaan verraai.
23 die een wat hy met wie hy 'n naby verhouding gehad het 25 Hy het toe teruggeleun teen Jesus en gevra: Wie is dit?
26 Hy antwoord: Dit is die een vir wie ek die stukkie brood wat ek in die sous gedoop het, sal gee. Hy het toe die stukkie brood in die sous gedruk en dit vir Judas SEUN Iskariot gegee. 27 Nadat hy die brood gevat het, het die Satan in hom ingevaar. Toe sê Jesus vir hom: Jy moet vinnig gaan om te doen wat jy moet doen! 28 Niemand wat aan tafel was het verstaan hoekom Jesus dit vir hom sê nie. 29 Omdat Judas hul geldsakkie hanteer het.

03/07/2022

Toe Hy by Simon Petrus gekom het, het Petrus vir Hom gesê: Here, gaan U ook my voete was? 7 Jesus antwoord hom toe: Wat ek nou doen verstaan jy nog nie mooi nie, maar jy sal dit later verstaan.

🕊️

Address

Wellington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waaragtige Profetiese Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category