Nuwe Lewe Kerk, Vredenburg, Weskus

Nuwe Lewe Kerk, Vredenburg, Weskus 'n Kerk op missie om meer van Jesus te vertel en meer soos Jesus te word! Sondae: 10:00vm Vredenburg, Weskus, kerk, church

06/09/2026
Kom geniet 'n aand vol pret, lag en speletjies saam met ons. Bespreek jou kaartjie vandag nog by een van die nommers op ...
31/08/2026

Kom geniet 'n aand vol pret, lag en speletjies saam met ons. Bespreek jou kaartjie vandag nog by een van die nommers op die advertensie. R20.00 per persoon; speel soveel keer jy wil. Daar gaan lekker eet en drink goedjies te koop wees. Kom ontspan en lag 'n bietjie!

More spandeer ons tyd in vas en gebed deur God te nader vir 'n hernude ontmoeting met Hom
31/08/2026

More spandeer ons tyd in vas en gebed deur God te nader vir 'n hernude ontmoeting met Hom

Moenie hierdie geleentheid in Langebaan op 12 September misloop nie. Nooi 'n moeder, dogter, geestelike moeder of dogter...
24/08/2026

Moenie hierdie geleentheid in Langebaan op 12 September misloop nie. Nooi 'n moeder, dogter, geestelike moeder of dogter of vriendin saam en kom geniet hierdie oggend saam met ons

More spandeer ons tyd in Vas en Gebed vir 'n hernuwing en diep ontmoeting met Christus! Kom verkwik ons geloof Christus!...
24/08/2026

More spandeer ons tyd in Vas en Gebed vir 'n hernuwing en diep ontmoeting met Christus! Kom verkwik ons geloof Christus! Verdiep ons ervaring met U!

Kom geniet 'n aand van aanbidding saam met ons. Geen kostes nie. Almal welkom!
24/08/2026

Kom geniet 'n aand van aanbidding saam met ons. Geen kostes nie. Almal welkom!

Manne wat belangstel om MMC 2026 by te woon in September te Robertson kan met Wimpie of Enver kontak maak. Moenie uitmis...
24/08/2026

Manne wat belangstel om MMC 2026 by te woon in September te Robertson kan met Wimpie of Enver kontak maak. Moenie uitmis op hierdie aanbiddings geleentheid nie

Ons beplan 'n heerlike speletjies aand vir ons jongspan in September. Kontak gerus vir Annie vir meer info. Kaartjies be...
24/08/2026

Ons beplan 'n heerlike speletjies aand vir ons jongspan in September. Kontak gerus vir Annie vir meer info. Kaartjies beskikbaar by Annie, Andrietta en Laurika. Kom geniet 'n heerlike aand, propvol skatterlag oomblikke. Moenie uitmis nie. Kom maak kosbare herinneringe

Sondag bring Greg vir ons woord: Die vervulling van die Heilige!  ~ Efesiërs 5:18.Kom kuier gerus saam met ons vanaf 09:...
20/08/2026

Sondag bring Greg vir ons woord: Die vervulling van die Heilige! ~ Efesiërs 5:18.

Kom kuier gerus saam met ons vanaf 09:30 oor 'n heerlike gratis Nuwe Lewe Koffie.

Sien jul daar.


Address

Atrium Gebou, Hoek Van Hoof/& Uniestraat
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 09:30 - 12:00
Wednesday 10:00 - 14:00
Sunday 09:30 - 12:00
18:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Kerk, Vredenburg, Weskus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share