Tetelestai Gesinskerk Vereeniging

Tetelestai Gesinskerk Vereeniging n Trotse gemeente van Lede In Christus Kerk

Bring jou familie, nooi ’n vriend en kom loof die Here saam met ons.Daar is ’n plek vir JOU! 🤍
03/09/2026

Bring jou familie, nooi ’n vriend en kom loof die Here saam met ons.
Daar is ’n plek vir JOU! 🤍

30/07/2026
Baie baie geluk!!!
24/07/2026

Baie baie geluk!!!

Baie geluk Pastoor Cassie & Yolandie
24/07/2026

Baie geluk Pastoor Cassie & Yolandie

💙 Vadersdag 2026 💙Wat 'n besonderse dag was dit om al die pa's en vaderfigure in ons gemeente te kon vier!Dankie aan elk...
25/06/2026

💙 Vadersdag 2026 💙

Wat 'n besonderse dag was dit om al die pa's en vaderfigure in ons gemeente te kon vier!

Dankie aan elke pa wat met liefde lei, met geloof voorloop, hard werk, bid en 'n voorbeeld van Christus in sy huis en gemeenskap is. Julle invloed strek verder as wat julle ooit sal besef.

"Die regverdige wandel in sy opregtheid; gelukkig is sy kinders ná hom." – Spreuke 20:7

Dankie aan elkeen wat saam hierdie spesiale dag gevier het. Hier is 'n paar kosbare oomblikke wat ons altyd sal koester. 📸

Mag God elke pa ryklik seën, versterk en gebruik om Sy lig te laat skyn.

's

🎉 Op 20 Junie het ons die voorreg gehad om ons ongelooflike Pastorina se verjaarsdag saam met haar te vier! 🌸💖Dankie vir...
25/06/2026

🎉 Op 20 Junie het ons die voorreg gehad om ons ongelooflike Pastorina se verjaarsdag saam met haar te vier! 🌸💖

Dankie vir jou liefde, omgee, gebede en die manier waarop jy elkeen met soveel genade en wysheid dien. Jy is werklik 'n seën vir ons gemeente, en ons waardeer jou meer as wat woorde kan sê.

Mag die Here jou ryklik seën in hierdie nuwe lewensjaar, jou versterk, beskerm en oorlaai met Sy goedheid en guns. Ons bid dat jy nog baie jare met vreugde, gesondheid en vrede sal beleef.

🎂 Hoop jy het lekker Verjaarsdag, Yolandie! Ons is lief vir jou en waardeer jou opreg. ❤️

🌷 Gelukkige Verjaarsdag, Pastorina! 🌷Vandag vier ons nie net nog ’n jaar van lewe nie, maar ook die ongelooflike seën wa...
17/06/2026

🌷 Gelukkige Verjaarsdag, Pastorina! 🌷

Vandag vier ons nie net nog ’n jaar van lewe nie, maar ook die ongelooflike seën wat jy vir ons gemeente is. Dankie vir jou liefde, omgee, ondersteuning en die manier waarop jy altyd met ’n oop hart dien.

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met God se oorvloedige seën, goeie gesondheid, vreugde, vrede en baie spesiale oomblikke saam met jou geliefdes. Ons bid dat die Here jou sal versterk, lei en verras met Sy goedheid in elke nuwe seisoen.

🎉 Baie geluk met jou verjaarsdag! Ons waardeer en lief jou opreg.

💐 Met liefde en waardering,
Jou Tetelestai Gesinskerk Familie 💛

Kom luister gerus!
30/05/2026

Kom luister gerus!

Kom luister gerus
15/05/2026

Kom luister gerus

Address

17 Leipoldt Street
Vereeniging

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tetelestai Gesinskerk Vereeniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category