NG Kerk De Mist

NG Kerk De Mist Eredienstye:
Oggenddiens 09:30

Ons lys vir komende Vrydag se verkope.Baie dankie vir elkeen se getroue ondersteuning!
07/09/2026

Ons lys vir komende Vrydag se verkope.

Baie dankie vir elkeen se getroue ondersteuning!

Gaan loer gerus in more by NG Uitenhage Oos se basaar. Sien al die inligting aangeheg🌸
04/09/2026

Gaan loer gerus in more by NG Uitenhage Oos se basaar. Sien al die inligting aangeheg🌸

Hiermee ons lys vir komende Vrydag se verkope.Dui asb aan of jul Bacon, mushroom en kaas of Spinasie en feta quiche wil ...
31/08/2026

Hiermee ons lys vir komende Vrydag se verkope.

Dui asb aan of jul Bacon, mushroom en kaas of Spinasie en feta quiche wil hê.

Byvoorbaat baie dankie

Hiermee ons lys vir komende Vrydag se verkope.Kontak asb die week vir Irene om jou bestelling te plaas. Sien nommer aang...
24/08/2026

Hiermee ons lys vir komende Vrydag se verkope.

Kontak asb die week vir Irene om jou bestelling te plaas. Sien nommer aangeheg.

Dankie

Ons het nog 'n paar spasies beskikbaar vir stalletjies by ons basaar.Indien jy oulike geskenkies maak/verkoop, nooi ons ...
24/08/2026

Ons het nog 'n paar spasies beskikbaar vir stalletjies by ons basaar.

Indien jy oulike geskenkies maak/verkoop, nooi ons jou om 'n stalletjie te bespreek en jou items te kom uitstal teen slegs R100 per staanplek.

Sien besonderhede aangeheg.
Dankie

"Wanneer die Here werk"Ons jeug het die voorreg gehad om gisteraand NG Sherwood gemeente te besoek waar hul saam kon kui...
22/08/2026

"Wanneer die Here werk"

Ons jeug het die voorreg gehad om gisteraand NG Sherwood gemeente te besoek waar hul saam kon kuier en bedien was deur jongmense van PNX Global.

Boodskap van ons jeugleier;

"Wanneer die Here met jou wil werk, vra Hy nie vir jou ’n tyd en plek nie. Hy ontmoet jou presies waar jy is.

Wat ’n besonderse aand van aanbidding, verbinding en die Here se teenwoordigheid! ❤️

Ons glo die Here is besig om iets besonders in hierdie jongmense se lewens te doen. Mag hulle aanhou om Hom te soek, Hom te vertrou en Hom toe te laat om met hulle te werk.

God is besig met ons jeug! 🙌🔥

21/08/2026

Address

17 Uys Street
Uitenhage
6229

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 08:30 - 13:00
17:30 - 19:30

Telephone

+27419924565

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk De Mist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share