Kruiskerk Eerstejaarskamp

Kruiskerk Eerstejaarskamp Die Oorspronklike Eerstejaarskamp - die kamp wat jou eerste kampus ervaring die beste een gaan maak. Aangebied deur NG Kruiskerk | Moederkerk Stellenbosch

NG Kerk Stellenbosch se Eerstejaarskamp is ’n uitstekende manier om dadelik in te skakel by die universiteitswêreld! Eerstejaars aan enige van die instelling in die Stellenbosch area is welkom. Skryf in by kruiskerk.com

30 Jan - 2 Feb 2021
Bergkroon, Wellington
Koste: R980

Hi julle! Die inskrywings vir 2025 se Eerstejaarskamp is nou oop! Deel gerus die skakel met vriende en familie. 😎✌️
14/10/2024

Hi julle!
Die inskrywings vir 2025 se Eerstejaarskamp is nou oop! Deel gerus die skakel met vriende en familie. 😎✌️

Kruiskerk se Eerstejaarskamp is elke jaar ’n onvergeetlike ervaring. Die kamp is ook baie gewild en ons moet ongelukkig die getalle beperk tot 450 Eerstejaars Daar is ook ‘n groot groep senior studente wat saam kamp as personeel. Ons werk op die basis dat diegene wat eerste betaal eerste plek sa...

Dis weer sulke tyd! Inskrywings vir Eerstejaarskamp 2024 is nou oop:
21/09/2023

Dis weer sulke tyd! Inskrywings vir Eerstejaarskamp 2024 is nou oop:

Kruiskerk se Eerstejaarskamp is elke jaar ’n onvergeetlike ervaring. Die kamp is ook baie gewild en ons moet ongelukkig die getalle beperk tot 350 Eerstejaars (175 dames en 175 mans). Daar is ook ‘n groot groep senior studente wat saam kamp as personeel. Ons werk op die basis dat diegene wat eer...

Inskrywings vir Kruiskerk se Eerstejaarskamp 2023 is nou oop! 🥳
12/10/2022

Inskrywings vir Kruiskerk se Eerstejaarskamp 2023 is nou oop! 🥳

Kruiskerk se Eerstejaarskamp is elke jaar ’n onvergeetlike ervaring. Die kamp is ook baie gewild en ons moet ongelukkig die getalle beperk tot 350 Eerstejaars (175 dames en 175 mans). Daar is ook ‘n groot groep senior studente wat saam kamp as personeel.

Address

Ryneveldstraat En Victorialaan
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruiskerk Eerstejaarskamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Kruiskerk Eerstejaarskamp:

Shortcuts

Share