Kruiskerk

Kruiskerk Ons is ‘n studentekerk in die hart van Stellenbosch.

Vir info oor ons eerstejaarskamp, kyk hier: https://www.facebook.com/kruiskerkeerstejaarskamp

Volg ons ook op Instagram: https://www.instagram.com/kruiskerk/

Ons deel meestal op Instagram – volg ons daar om weekliks te sien wat by ons gebeur!
18/02/2026

Ons deel meestal op Instagram – volg ons daar om weekliks te sien wat by ons gebeur!

3,785 Followers, 1,631 Following, 1,623 Posts - See Instagram photos and videos from Kruiskerk | Stellenbosch ()

18/02/2026

Hierdie jaar kyk AVC graag saam die oud-atlete van die verlede terug na die herinneringe van die laaste 50 jaar. 🙏🚐☀️🏃🏼‍♀️🏃🏻🎶

Ons nooi graag alle oud atlete uit om saam met die AVC toerspan van 2026 ‘n gesellige aand van kuier en herinnering in die Hofmeyersaal op Saterdag, 18 April by te woon.
Sondag, 19 April, nooi ons alle oud-Atlete ook uit om die voortoeroptrede van die AVC Sangspan tydens die erediens in Moederkerk by te woon.

Volg asseblief die skakel (chat.whatsapp.com/IxgzM7Qw0sh711a4q5zCUo?mode=gi_t) na die Reünie whatsapp groep waarop meer inligting gedeel sal word☀️

Ons sien uit om jou daar te sien!
Aan Hom Ons Eer
AHOE!

AVC Reünie Datums:
18 April - Kuieraand in die Hofmeyersaal, Stellenbosch
19 April - Sangspan optrede en erediens in die Moederkerk, Stellenbosch

Sien jou daar!🏃🏻‍♂️🏃🏼‍♀️

Address

24 Ryneveld Street
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00
Sunday 19:00 - 20:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruiskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share