URCSA Rhenish Congregation Stellenbosch

URCSA Rhenish Congregation Stellenbosch Welcome to URCSA Rhenish Congregation Stellenbosch.

This is a platform where we would like to share valuable information around the Word of God, stay connected as fellow christian's and uplift and be informed.

06/09/2026

๐Ÿ”ด LIVESTREAM โ€“ 6 SEPTEMBER

โ›ช Afsluiting van Ring & Nagmaal Erediens

Ons nooi u hartlik uit om saam met ons die Afsluiting van die Ring en Nagmaal Erediens te beleef.

๐Ÿ“… Sondag, 6 September 2026
Tema: Jesus is die Heer

Skakel in en deel saam met ons in hierdie besondere geleentheid. ๐Ÿ™โค๏ธ

Kom ons vier saam!

๐ŸŒธ๐Ÿ’ โ€™n Geseรซnde en besondere Blomme Diens! ๐Ÿ’๐ŸŒธWat โ€™n mooi, warm en geseรซnde diens het ons vandag beleef! โค๏ธ๐ŸŒท Ons harte is ...
30/08/2026

๐ŸŒธ๐Ÿ’ โ€™n Geseรซnde en besondere Blomme Diens! ๐Ÿ’๐ŸŒธ

Wat โ€™n mooi, warm en geseรซnde diens het ons vandag beleef! โค๏ธ๐ŸŒท Ons harte is vol dankbaarheid vir elke persoon wat deel was van hierdie besondere dag.

๐Ÿ™ Eerstens sรช ons dankie aan Hemelse Vader vir Sy onvoorwaardelike liefde, genade en barmhartigheid. Dankie dat Hy ons steeds laat blom, selfs te midde van โ€™n stukkende wรชreld. Aan Hom behoort al die eer en heerlikheid! ๐ŸŒธ

โ€™n Spesiale dankie aan Abba en Juff Lof vir julle liefde, insette en die besondere deel wat julle in vandag se diens gehad het. Julle het gehelp om vandag se boodskap van barmhartigheid, hoop en liefde op โ€™n besondere manier lewend te maak. โค๏ธ๐Ÿ’

Dankie ook aan elkeen wat gehelp het, gedien het, saam aanbid het en op enige manier bygedra het. Julle teenwoordigheid en ondersteuning word opreg waardeer. ๐ŸŒท

Mag die boodskap van vandag diep in ons harte bly:
Mag ons met God se barmhartigheid blom en Sy liefde sigbaar maak waar ons ook al gaan. ๐ŸŒธ

๐Ÿ“ธ Hier is โ€™n paar kosbare oomblikke van vandag se Blomme Diens.

Met dankbare harte sรช ons:
Aan God al die eer! ๐Ÿ™โค๏ธ๐ŸŒท

30/08/2026

Goeiemรดre almal! ๐ŸŒธ

Welkom by vandag se diens van die VGK Ryns โ€“ Montague Buitewyk.

๐Ÿ“ Telma Saal, Annandale Road, Stellenbosch
๐Ÿ•˜ 09:00
๐Ÿ“… Sondag, 30 Augustus 2026

๐ŸŒท Ons diens van vandag:
โ€œIs โ€™n Blomme Diensโ€

๐Ÿ’ Tema:
Om te blom met God se barmhartigheid in โ€™n stukkende wรชreld.

Vandag fokus ons op barmhartigheid, die afsluiting van Vrouemaand, en hoe ons God se liefde, wysheid en hoop aan ander kan uitleef.

๐Ÿ“– Skriflesings:
Kolossense 3:12โ€“14
Spreuke 31:20 & 26

๐ŸŒธ Mag hierdie diens vir elkeen โ€™n herinnering wees om, waar ons ook al is, met God se barmhartigheid te blom.

Baie welkom aan elkeen wat saam met ons inskakel. โค๏ธ๐ŸŒท

21/08/2026

๐ŸŽ‰ Ons Kerk se Fees & Verjaarsdagviering! ๐ŸŽ‰

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat die MC van Voetspore saam met ons gaan feesvier! ๐Ÿฅณ

Kom geniet โ€™n heerlike dag vol vreugde, musiek, lekker kuier en saamwees. Ons nooi almal uit om saam met ons hierdie spesiale geleentheid te vier en deel te wees van die feesvieringe. ๐Ÿ™โœจ

๐Ÿ“… Datum: 25 September 2026
๐Ÿ“ Plek: Weber Gedenk Skoolsaal, Jamestown

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies is beskikbaar by ons kerkraadslede.
Moenie wag nie kry jou kaartjie en kom geniet hierdie besondere dag saam met ons!

๐Ÿ‘ฃ ๐•๐Ž๐„๐“๐’๐๐Ž๐‘๐„ โ€“ ๐…๐„๐„๐’ ๐•๐€๐ ๐ƒ๐€๐๐Š๐๐€๐€๐‘๐‡๐„๐ˆ๐ƒ (๐Ÿ๐Ÿ–๐ŸŽ๐Ÿโ€“๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”)๐Ÿ’™ ๐‡๐ž๐ฅ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ฌ๐ž ๐ก๐ž๐ซ๐ข๐ง๐ง๐ž๐ซ๐ข๐ง๐ ๐ž ๐ญ๐ž ๐›๐ž๐ฐ๐š๐š๐ซ!Die Voetspore Feeskomite...
03/08/2026

๐Ÿ‘ฃ ๐•๐Ž๐„๐“๐’๐๐Ž๐‘๐„ โ€“ ๐…๐„๐„๐’ ๐•๐€๐ ๐ƒ๐€๐๐Š๐๐€๐€๐‘๐‡๐„๐ˆ๐ƒ (๐Ÿ๐Ÿ–๐ŸŽ๐Ÿโ€“๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”)

๐Ÿ’™ ๐‡๐ž๐ฅ๐ฉ ๐จ๐ง๐ฌ ๐จ๐ฆ ๐Ÿ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐ฃ๐š๐š๐ซ ๐ฌ๐ž ๐ก๐ž๐ซ๐ข๐ง๐ง๐ž๐ซ๐ข๐ง๐ ๐ž ๐ญ๐ž ๐›๐ž๐ฐ๐š๐š๐ซ!

Die Voetspore Feeskomitee is besig om 'n herdenkingsvideo saam te stel wat die ryke geskiedenis van Rynse VGK Stellenbosch sal vier.

Ons nooi alle lidmate en oud-lidmate uit om ou foto's met ons te deel, soos:
๐Ÿ“ท Kerkorganisasies
๐Ÿ“ท Kerkraadsfoto's
๐Ÿ“ท Voorstelling- en belydenisfoto's
๐Ÿ“ท Sondagskool, jeug en koor
๐Ÿ“ท Basaars en gemeentefunksies
๐Ÿ“ท Enige ander kosbare herinneringe

๐Ÿ“ Bring u foto's op 'n Sondag kerk toe, kontak die Kerkkantoor, of stuur dit aan enige lid van die Voetspore Feeskomitee.

๐Ÿ™ Dankie dat u help om ons gemeente se 225-jarige geloofsreis vir toekomstige geslagte te bewaar.

๐Ÿ‘ฃ ๐„๐ž๐ง ๐†๐ž๐ฅ๐จ๐จ๐Ÿ - ๐„๐ž๐ง ๐†๐จ๐ - ๐„๐ž๐ง ๐Œ๐ข๐ฌ๐ฌ๐ข๐ž
๐“๐จ๐ž... ๐๐จ๐ฎ... ๐ž๐ง ๐ญ๐จ๐ญ ๐ข๐ง ๐„๐ฐ๐ข๐ ๐ก๐ž๐ข๐.

02/08/2026

๐ŸŽถ โ€œLoof die Here, want Hy is goed; aan Sy liefde is daar geen einde nie.โ€ ๐Ÿ™

โ€™n Besonderse oomblik tydens Erediens by Jamestown Streek. Dit is altyd mooi om saam as gemeente God se Naam groot te maak.

02/08/2026

๐Ÿ™๐Ÿฝ

๐ŸŒธ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐๐š๐ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ๐ข๐ง๐  ๐›๐ฒ ๐‘๐ฒ๐ง๐ฌ๐ž ๐•๐†๐Š ๐’๐ญ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐›๐จ๐ฌ๐œ๐ก ๐ŸŒธWat โ€™n geseรซnde en inspirerende erediens was dit nie vandag nie. Ons gee al ...
02/08/2026

๐ŸŒธ๐•๐ซ๐จ๐ฎ๐ž๐๐š๐ ๐ฏ๐ข๐ž๐ซ๐ข๐ง๐  ๐›๐ฒ ๐‘๐ฒ๐ง๐ฌ๐ž ๐•๐†๐Š ๐’๐ญ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐›๐จ๐ฌ๐œ๐ก ๐ŸŒธ

Wat โ€™n geseรซnde en inspirerende erediens was dit nie vandag nie. Ons gee al die eer aan God vir โ€™n besonderse dag van geloof, dankbaarheid en samesyn.

โ€™n Hartlike dankie aan die Diakonie vir die mooi inisiatief om hulde te bring aan al die vroue en digters vir hul waardevolle bydrae tot die opbou en uitbreiding van ons gemeente.

โ€™n Spesiale woord van dank aan ons gasspreker, Leatitia Solomons-Manuel, vir haar inspirerende boodskap wat elkeen op โ€™n besondere manier aangeraak en bemoedig het.

Baie dankie aan elkeen wat die diens bygewoon het en gehelp het om die dag so spesiaal te maak. Mag die Here julle ryklik seรซn.

โ€œ๐’๐ฒ ๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ค๐ซ๐š๐  ๐ž๐ง ๐ฐ๐š๐š๐ซ๐๐ข๐ ๐ก๐ž๐ข๐ ๐›๐ž๐ค๐ฅ๐ž๐ž.โ€ โ€“ ๐’๐ฉ๐ซ๐ž๐ฎ๐ค๐ž ๐Ÿ‘๐Ÿ:๐Ÿ๐Ÿ“ ๐ŸŒธ๐Ÿ’œ

๐ŸŽ„ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฆ๐š๐ฌ ๐ข๐ง ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ฒ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” ๐ŸŽ„Wat โ€™n ongelooflike dag van samesyn, heerlike kos en warm gemeenskap! โค๏ธโ€™n Opregte baie dankie...
26/07/2026

๐ŸŽ„ ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ฆ๐š๐ฌ ๐ข๐ง ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ฒ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ” ๐ŸŽ„

Wat โ€™n ongelooflike dag van samesyn, heerlike kos en warm gemeenskap! โค๏ธ

โ€™n Opregte baie dankie aan elke persoon wat vandag deel was van ons Christmas in July-ete. Julle teenwoordigheid, ondersteuning en vriendelikheid het hierdie funksie โ€™n groot sukses gemaak.

โ€™n Spesiale woord van dank aan al die organiseerders, vrywilligers, borge en elkeen wat agter die skerms gewerk het. Julle harde werk, opofferings en toewyding het nie ongesiens verbygegaan nie.

Ons is opreg dankbaar vir elke kaartjie wat gekoop is, elke hand wat gehelp het en elke glimlag wat gedeel is. Mag die mooi herinneringe van vandag nog lank by ons bly.

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer elkeen van julle! ๐ŸŽ„โค๏ธ๐Ÿ™

26/07/2026

Baie dankie, Sr. Lillian, vir die bemoedigende woorde aan ons studente en leerlinge vir die derde kwartaal.๐Ÿ™๐Ÿฝ

Address

Die Braak
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 10:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when URCSA Rhenish Congregation Stellenbosch posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to URCSA Rhenish Congregation Stellenbosch:

Share

Category