NG Kerk Stellenbosch-Wes

NG Kerk Stellenbosch-Wes Lewende Lote ....... Ons Dien !

Stellenbosch-Wes, Weskerk, Lewende Lote of sommer net die gewone gemeente. 'n Gemeente wat ook graag hoop wil bring en 'n verskil wil maak daar waar hulle voetjies elke dag val !

Veels geluk met die verjaarsdag. Mag die dag vol plesierige verassings wees en die nuwe lewensjaar vele seëninge inhou.A...
10/09/2026

Veels geluk met die verjaarsdag. Mag die dag vol plesierige verassings wees en die nuwe lewensjaar vele seëninge inhou.

Annabel Day
Schalk Lubbe

Baie gluk met die verjaarsdag. Mag jou dag gevul wees met die wete dat Jesus jou lief het en dat Hy altyd oor jou sal wa...
09/09/2026

Baie gluk met die verjaarsdag. Mag jou dag gevul wees met die wete dat Jesus jou lief het en dat Hy altyd oor jou sal waak dag en nag.

Madaleen Carinus
Danie Lubbe

Veels geluk met die verjaarsdag. Geniet die dag en mag die nuwe lewensjaar hoop en vreugde inhou.Kobus Geldenhuys (HH) S...
08/09/2026

Veels geluk met die verjaarsdag. Geniet die dag en mag die nuwe lewensjaar hoop en vreugde inhou.

Kobus Geldenhuys (HH)
Stephan Wessels (HH)
Jacques Valentine

Veels geluk met die verjaarsdag, Gods rykse seën vir die spesiale dag en vir die jaar wat voorlê.Junine Krüger Niko Lubb...
05/09/2026

Veels geluk met die verjaarsdag, Gods rykse seën vir die spesiale dag en vir die jaar wat voorlê.

Junine Krüger
Niko Lubbe
Hannie Waldeck

Veels geluk met die verjaarsdag en vier die dag met oorgawe. Mag die nuwe lewensjaar met hoop, liefde en geluk gevul wee...
02/09/2026

Veels geluk met die verjaarsdag en vier die dag met oorgawe. Mag die nuwe lewensjaar met hoop, liefde en geluk gevul wees.

Danie de Waal
Herman Dick
Pierre Joubert

Jacques du Toit baie geluk met jou verjaarsdag. Mag daar vele gelukkige jare wees. Lekker verjaar.
01/09/2026

Jacques du Toit baie geluk met jou verjaarsdag. Mag daar vele gelukkige jare wees. Lekker verjaar.

Berta Els veels geluk met die verjaarsdag. Mag die dag gevul wees met baie seën en liefde en die jaar met ontelbare posi...
31/08/2026

Berta Els veels geluk met die verjaarsdag. Mag die dag gevul wees met baie seën en liefde en die jaar met ontelbare positiewe vooruitsigte.

Veels geluk met die verjaarsdag. Gee jou innerlike vrede vir niks op aarde prys nie. Maak al jou bekommernisse aan God b...
29/08/2026

Veels geluk met die verjaarsdag. Gee jou innerlike vrede vir niks op aarde prys nie. Maak al jou bekommernisse aan God bekend en Hy gee jou rus. Mag dit 'n vredevolle en vreugdevolle jaar wees.

Anja Taljaard
Truida Van Der Merwe
Lizl Van Tonder

Genade is soos manna – genoeg vir elke dag – een dag op ‘n slag, en elke oggend verassend vars. Mag die nuwe jaar genoeg...
28/08/2026

Genade is soos manna – genoeg vir elke dag – een dag op ‘n slag, en elke oggend verassend vars. Mag die nuwe jaar genoeg manna en oorlopende vreugde inhou.

Carin Crawford
Johan Van Der Worm

Hugo Carinus, baie geluk met die verjaarsdag vandag. Die lewe is nie altyd regverdig nie maar God is altyd getrou.
27/08/2026

Hugo Carinus, baie geluk met die verjaarsdag vandag. Die lewe is nie altyd regverdig nie maar God is altyd getrou.

Address

3 Alexander Street
Stellenbosch
7600

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Stellenbosch-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Stellenbosch-Wes:

Shortcuts

Share

Category