Lig en Lewe Sentrum Springs live

Lig en Lewe Sentrum Springs live Die blad is gestig tot eer, verheerliking & uitbreiding van God, Jesus, se koningkryk.

31/05/2026
31/05/2026

Glo en Vertrou - Sondag Oggend Diens 31.05.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

24/05/2026

JESUS kom soos 'n dief in die nag - Sondag Oggend Diens 24.05.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

17/05/2026

Die HERE is my toevlug - Sondag Oggend Diens 17.05.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

Sondag Oggend Diens 17.05.2026

Skriflesing: PSALM 46:1-12.

As u graag die boodskappe wil ontvang (in audio formaat), sluit gerus by ons WhatsApp of Telegram groep aan (of by al twee).

Die groepe is gestig om ALLEENLIK die boodskappe te deel, daar is geen gesprekke of prentjies wat gestuur word nie & net die admins kan plaas. As u ń spesifieke boodskap verlang of ń vraag het, kontak die admins asb direk.

Klik net op die link & u word automaties by die groep aan gesluit;

Whatsapp Kanaal:
https://whatsapp.com/channel/0029VbB5zE99xVJlOiBF4G0N

Telegram:
https://t.me/joinchat/RWFxTLg1sSC-tqug

WhatsApp:
https://chat.whatsapp.com/FVEZZ8oqeM7Joh0KODhbFU

Die boodskappe word gratis uit gegee, so ons vra dat u dit gratis moet uit deel - ter opbouing, stigting & verheerliking van Jesus se koningkryk. Die boodskap mag nie verkoop of verruil word vir winste nie.

Liefde & groete in Jesus Naam

17/05/2026

Die HERE is my toevlug - Sondag Oggend Diens 17.05.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

10/05/2026

EK is met jou - Sondag Oggend Diens 10.05.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

20/04/2026

Sondag Oggend Diens 12.04.2026 | Lig en Lewe Sentrum Springs

Sondag Oggend Diens 12.04.2026

Skriflesing: MARKUS 10:46

As u graag die boodskappe wil ontvang (in audio formaat), sluit gerus by ons WhatsApp of Telegram groep aan (of by al twee).

Die groepe is gestig om ALLEENLIK die boodskappe te deel, daar is geen gesprekke of prentjies wat gestuur word nie & net die admins kan plaas. As u ń spesifieke boodskap verlang of ń vraag het, kontak die admins asb direk.

Klik net op die link & u word automaties by die groep aan gesluit;

Whatsapp Kanaal:
https://whatsapp.com/channel/0029VbB5zE99xVJlOiBF4G0N

Telegram:
https://t.me/joinchat/RWFxTLg1sSC-tqug

WhatsApp:
https://chat.whatsapp.com/FVEZZ8oqeM7Joh0KODhbFU

Die boodskappe word gratis uit gegee, so ons vra dat u dit gratis moet uit deel - ter opbouing, stigting & verheerliking van Jesus se koningkryk. Die boodskap mag nie verkoop of verruil word vir winste nie.

Liefde & groete in Jesus Naam

Address

9 Albert Street
Springs
1559

Opening Hours

Wednesday 19:00 - 20:00
Saturday 06:00 - 07:00
Sunday 10:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lig en Lewe Sentrum Springs live posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lig en Lewe Sentrum Springs live:

Share