Lede in Christus Springs

Lede in Christus Springs Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.
1 Kor 12:27

'n Baie Spesiale naweek! 🙌
25/08/2026

'n Baie Spesiale naweek! 🙌

Kom geniet die dienste saam met ons🙌
19/08/2026

Kom geniet die dienste saam met ons🙌

Baie geluk met ons pastoorspaar se verjaarsdae wat sommer in dieselfde maand plaasvind. Mag die Here u ryklik seën.Baie ...
14/08/2026

Baie geluk met ons pastoorspaar se verjaarsdae wat sommer in dieselfde maand plaasvind. Mag die Here u ryklik seën.

Baie dankie vir julle liefde vir ons gemeente🙌

Pastoor Henk Schoeman - 9 Augustus
Suster Odette Schoeman - 14 Augustus

Nagmaal 9 Augustus 2026Die embleem van die BybeltoepChoose your languageI KORINTHIËRS 11AFR53I KORINTHIËRS 11:2323 Want ...
10/08/2026

Nagmaal 9 Augustus 2026

Die embleem van die Bybeltoep

Choose your language

I KORINTHIËRS 11

AFR53

I KORINTHIËRS 11:23

23 Want ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het, dat die Here Jesus in die nag waarin Hy verraai is, brood geneem het;

24 en nadat Hy gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: Neem, eet; dit is my liggaam wat vir julle gebreek word; doen dit tot my gedagtenis.

25 Net so ook die beker ná die ete, met die woorde: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed; doen dit, so dikwels as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.

26 Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom.

Ons as gemeente wil die volgende lede gelukwens met hul verjaarsdae en huweliksherdenkings.🙌
02/08/2026

Ons as gemeente wil die volgende lede gelukwens met hul verjaarsdae en huweliksherdenkings.🙌

Ons as gemeente wil net graag vir Broer Hansie en Suster Nadene Olivier baie geluk wens met hul verkiesing as die gemeen...
28/07/2026

Ons as gemeente wil net graag vir Broer Hansie en Suster Nadene Olivier baie geluk wens met hul verkiesing as die gemeente se visie-pastoorspaar. Mag julle van krag tot krag en heerlikheid tot heerlikheid gaan.

Sondag: 2 Augustus 2026Waar: Lede in Christus SpringsKom geniet die diens saam met ons!🙌
28/07/2026

Sondag: 2 Augustus 2026
Waar: Lede in Christus Springs

Kom geniet die diens saam met ons!🙌

🙏
28/07/2026

🙏

14/07/2026
Ons as gemeente wil die volgende lede gelukwens met hul verjaarsdae en huweliksherdenkings.
14/07/2026

Ons as gemeente wil die volgende lede gelukwens met hul verjaarsdae en huweliksherdenkings.

Address

13 Clydesdale Road, Casseldale
Springs
1559

Opening Hours

Wednesday 10:00 - 11:00
Friday 19:00 - 21:00
Saturday 18:00 - 19:00
Sunday 10:00 - 12:00
18:00 - 20:00

Telephone

+27845323015

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Springs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus Springs:

Shortcuts

Share

Category