Alpha & Omega Sending Kerk Van Suid Afrika

Alpha & Omega Sending Kerk Van Suid Afrika Die kerk is gestig op 13 Februarie 1984. Die eerste hoof was Moderator G Joseph.

13/06/2021

Boodskap by Ere diens.
. This is my story. Habakuk 3 en Evangelie liedere lied 247
Reverend BG Makatees.
Jeandre De Bruyn

Tyd is Kosbaar veldtog. Vanaand  Whippingstraat.  Moenie uitmis nie. Kom ervaar n wonderbare ervaring saam met jou Skepp...
25/03/2021

Tyd is Kosbaar veldtog. Vanaand Whippingstraat. Moenie uitmis nie. Kom ervaar n wonderbare ervaring saam met jou Skepper.

En ek sal in die Huis van die Here bly tot in lengte van dae.Nuwe Jaarsdag diens 31/12/2020.Ferrystraat SaldanhaCovid Pr...
27/12/2020

En ek sal in die Huis van die Here bly tot in lengte van dae.
Nuwe Jaarsdag diens 31/12/2020.
Ferrystraat Saldanha
Covid Protocols to be followed.
Time 18h00

07/01/2020

Opeligte loading next week. Shake the foundation of corrupt and contaminated minds.
Place to be announced in due time.
Hope to see you there.

01/10/2016

Vredenburg, Alpha&Omega 15:00 gaan daar in Kraanvoëlstr 28 die Here dien. Sien uit na n wonderliķe dag

20/09/2016

To receive forgiveness you first need to forgive yourself.

11/07/2016

Here dankie vir U teenwoordigheid vanaand in die huis van Alpha Omega.

11/07/2016

Boodskap. Die gelowiges n gebou van God. 11/07/2016.
Pastores F. Griffiths.

04/07/2016

Alpha Omega bid uur 19:00 u is welkom om die geleentheid by te woon

01/09/2014

Boodskap (31/08/2014) Leeraar B Makatees Staan in die poort van die huis van die HERE, en roep hierdie woord daar uit en sê: Hoor die woord van die HERE, o hele Juda, wat deur hierdie poorte ingaan om die HERE te aanbid!
So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek.
Vertrou nie op bedrieglike woorde nie—wat sê: Die HERE se tempel, die HERE se tempel, die HERE se tempel is dit!
Maar as julle jul weë en julle handelinge waarlik goed maak, as julle waarlik reg doen onder mekaar;
vreemdeling, wees en weduwee nie verdruk nie en geen onskuldige bloed in hierdie plek vergiet nie en agter ander gode nie aan loop tot julle eie skade nie—
dan sal Ek julle laat woon in hierdie plek, in die land wat Ek aan julle vaders gegee het, van eeu tot eeu.
Kyk, julle vertrou op bedrieglike woorde wat nie baat nie.
Sal julle steel, doodslaan en owerspel bedrywe en vals sweer en vir Baäl offerrook laat opgaan en agter ander gode aan loop, wat julle nie ken nie,
en dan kom staan voor my aangesig in hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, en sê: Ons is verlos! —om al hierdie gruwels te doen?
Is hierdie huis waaroor my Naam uitgeroep is, ‘n spelonk van moordenaars in julle oë? Ook Ek—kyk, Ek het dit gesien, spreek die HERE.
Want gaan tog na my plek wat in Silo was, waar Ek my Naam vroeër laat woon het, en kyk wat Ek daaraan gedoen het weens die boosheid van my volk Israel.

31/08/2014

Opad hospitaal toe om besoek by die dienares van God af te le Ouderlingres De Bruyn. Mag God haar vandag wonderlik ontmoet in haar stryd.

31/08/2014

Wat n geseende oomblik om my Geestelike Vader in die Huis van Alpha Omega te kon he. Apostel Mathews dit was goed om u daar te he. Die Here seen u in u toekoms planne.

Address

Oesterstreet 46
Saldanha
7395

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alpha & Omega Sending Kerk Van Suid Afrika posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Alpha & Omega Sending Kerk Van Suid Afrika:

Share