Family In Praise

Family In Praise We are a family thats prays and praise together - Joshua 24:15

Porteville jy was goed ❀️πŸ”₯Die plek was geseen met magtig antmosfeer Dankie Ashwill Pedro  mag die Here Jou en Jou groep ...
01/07/2024

Porteville jy was goed ❀️πŸ”₯
Die plek was geseen met magtig antmosfeer

Dankie Ashwill Pedro mag die Here Jou en Jou groep seen πŸ™πŸ½

Geseende Familie Neem Kennis Ons Is Meer Beskikbaar Vir Besprekings πŸ˜€ Daarom is voorreg om saam met hulle te deel dat 30...
22/05/2024

Geseende

Familie Neem Kennis Ons Is Meer Beskikbaar Vir Besprekings πŸ˜€ Daarom is voorreg om saam met hulle te deel dat 30 Junie 2024 is ons in Porterville saam AAshwill Pedroen Team

Dis vasgemaak en uitgemaak saak dat ons daar gaan wees saam vele ander
Kry u nou al reg want daar gaan gedien word Op Die Outydse Wyse πŸ™Œβ˜„

Munie dit misloop
Maak seker u is daar

Die Here Seen

18/05/2024

En nou reis ek na die land, die land van Glorie
πŸ™Œβ˜„

12/05/2024

Home going Service of Maria Tities

Gister het ons voorreg om praise and worship team te doen by die begrafnis van ons familie lid

Ft Lesleen Van Rooy & Wylene Talmakkies
(Familie van ons)

Rus In Godelike Vrede Maria Tities πŸ•ŠβœοΈ

03/05/2024

Kom mmmmm sam in die Glorie van die Here πŸ™Œβ˜„
Mag Guns van die Here op u lewe rus
Moi en Geseende Naweek

11/04/2024

God Ken Ons
En daarom weet hy wat ons nodig het en nie het nie
So aanvaar dit wat God vir u gee want hy weet u kan dit dra

Die Here Seen πŸ™ŒπŸ”₯

10/04/2024

Daar is maar net een ware vriend
En Jesus is sy naam

πŸ™ŒπŸ™‡β€β™‚οΈπŸ”₯

Amen πŸ™Œ Dis so belangrik πŸ”₯πŸ’―
10/04/2024

Amen πŸ™Œ Dis so belangrik πŸ”₯πŸ’―

Jou persoonlike verhouding met God is Meer belangriker as enigiets andersπŸ₯ΉπŸ™πŸ»πŸ™‡πŸ»β€β™‚οΈπŸ™ŒπŸ»

Resurrection Sunday prayer meeting for  We are bless to share the stage with Liesl PennikenOns hoop en vertrou vir n mag...
31/03/2024

Resurrection Sunday prayer meeting for
We are bless to share the stage with Liesl Penniken

Ons hoop en vertrou vir n magtig wonderwerk in Saldanha πŸ™ŒπŸ”₯

Resurrection Sunday prayer meeting for  We are bless to share the stage with David JantjiesWas goed om te sien hoe n gem...
31/03/2024

Resurrection Sunday prayer meeting for
We are bless to share the stage with David Jantjies
Was goed om te sien hoe n gemeenskap saam die Here dien πŸ™ŒπŸ”₯ Die Here het magtig beweeg

Address

Trireem Street
Saldanha
DIAZVILLE

Telephone

+27664969708

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Family In Praise posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share