Robertson-Oos

Robertson-Oos NG Robertson-Oos

31/05/2026
27/05/2026
Afkondigings 24 Mei 2026
25/05/2026

Afkondigings 24 Mei 2026

Moenie vergeet om jou bestelling te plaas nie! As jy dit nou misloop sal jy moet wag tot Desember...
25/05/2026

Moenie vergeet om jou bestelling te plaas nie! As jy dit nou misloop sal jy moet wag tot Desember...

Goeiemore! Donderdag oor 2weke maak ons wors! Onthou om julle Wors, maalvleis en Lammers te bestel?
19/05/2026

Goeiemore! Donderdag oor 2weke maak ons wors! Onthou om julle Wors, maalvleis en Lammers te bestel?

Baie geseΓ«nde Hemelvaart vir elkeen van julle. Hier is die skakel na vanmiddag se Hemelvaartdiens om 13:00 vir die wat d...
14/05/2026

Baie geseΓ«nde Hemelvaart vir elkeen van julle. Hier is die skakel na vanmiddag se Hemelvaartdiens om 13:00 vir die wat dit nie kan bywoon nie. Mooi dag vir elkeen.

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

14/05/2026

π‡πžπ¦πžπ₯π―πšπšπ«π­π πžπ›πžπ

Opgevare Jesus,
ons kyk na die wΓͺreld
en sien soveel wat stukkend is.

Maar toe U opgevaar het,
het U ons nie sonder hoop gelos nie.

U het opgevaar
om vir ons plek voor te berei.
’n Ewige lewe waar dood en pyn nie die laaste sΓͺ het nie.

Leer ons om hieraan vas te hou
wanneer die lewe op aarde moeilik raak.
Om hoop te vind in die ewige lewe
wat U belowe het.

En wanneer ons geloof klein voel,
wanneer die toekoms donker lyk,
wanneer ons moederloos is...

π™£π™€π™œπ™©π™–π™£π™¨ 𝙨𝙖𝙑 𝙀𝙣𝙨 π™¨π™žπ™£π™œ.

πŸ“–πŸŒΏ Handelinge 1:9-11

Address

Robertson
6705

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Tuesday 08:30 - 12:30
14:00 - 16:30
Wednesday 08:30 - 12:30
14:00 - 16:30
Thursday 08:30 - 12:30
14:00 - 16:30
Friday 08:30 - 12:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Robertson-Oos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Robertson-Oos:

Share