Gereformeerde Kerk Reddersburg

Gereformeerde Kerk Reddersburg Vir die geskiedenis agtergrond besoek ons groep bladsy http://www.facebook.com/group.php?gid=308999390937&v=info Predikant = Ds Hans Grobler

15/09/2026

Klaagliedere van Jeremia 3:22-24 AFR20
[22] Dit is deur die troue liefde van die Here dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. [23] Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid. [24] My erfdeel is die Here, sê ek; daarom hoop ek op Hom.

Genesis 1:3 AFR20[3]  en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.
13/09/2026

Genesis 1:3 AFR20
[3] en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

en God het gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

12/09/2026

Matteus 11:28-30 AFR20
[28] “ Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee. [29] Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed. [30] Want my juk is draaglik en my las is lig.”

11/09/2026

Galasiërs 6:1 AFR20
[1] Broers, as iemand deur een of ander sonde oorval word, moet julle wat met die Gees vervul is, so iemand in 'n gees van sagmoedigheid reghelp; maar let op jouself, dat ook jy nie versoek word nie.

10/09/2026

Hosea 10:12 AFR20
[12] Ek het gesê, ‘Saai vir julleself geregtigheid, oes troue liefde in oorvloed; breek vir julle nuwe grond oop. Dit is die aangewese tyd om die Here te soek, totdat Hy kom en geregtigheid vir julle laat neerreën.’

09/09/2026

Psalms 30:2-3 AFR20
[2] Ek verheerlik U, Here, want U het my opgetrek en U het nie toegelaat dat my vyande hulle oor my verheug nie. [3] Here my God, ek het na U om hulp geroep en U het my gesond gemaak.

08/09/2026

1 Petrus 5:5-7 AFR20
[5] Net so moet julle wat jonk is, ondergeskik wees aan ouer mense. Beklee julle almal met nederigheid teenoor mekaar, want “God weerstaan hoogmoediges, maar aan nederiges gee Hy genade.” [6] Daarom, verneder julle onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle op die regte tyd kan verhoog, [7] deur al julle bekommernis op Hom te werp; want Hy gee om vir julle.

07/09/2026

Johannes 8:31-32 AFR20
[31] Toe het Jesus vir die Jode wat Hom geglo het, gesê: “As julle in my woord bly, is julle waarlik my dissipels, [32] en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak.”

Address

Kerk Street 26/Posbus 15
Reddersburg
9904

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gereformeerde Kerk Reddersburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Gereformeerde Kerk Reddersburg:

Shortcuts

Share

Category