NG Kerk Reddersburg

NG Kerk Reddersburg Die NG Kerk Reddersburg versprei sedert 1910 God se woord aan Reddersburg-inwoners.

03/09/2025

Ons is opreg dankbaar vir al die skenkings aan ons tweedehandse klerewinkel. Met diรฉ donasies kan ons talle mense in die omgewing ondersteun en voortgaan om 'n verskil in die gemeenskap te maak.

๐—•๐—ฎ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฎ๐—ป๐—ธ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ฎ๐—น๐—บ๐—ฎ๐—น ๐˜€๐—ฒ ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐˜๐—ฒ๐˜‚๐—ป๐—ถ๐—ป๐—ด! ๐ŸŒบ

Dit is met โ€˜n swaar hart dat ons Donderdag om 10h00 hier by die NG Gemeente Reddersburg van ons geliefde Ds Fanie Spamer...
08/04/2024

Dit is met โ€˜n swaar hart dat ons Donderdag om 10h00 hier by die NG Gemeente Reddersburg van ons geliefde Ds Fanie Spamer gaan afskeid neem. Die afskeidsdiens sal ook aanlyn gestroom word by https://youtube.com/live/cpsHJg7TAx8.

๐˜‹๐˜ด ๐˜๐˜ข๐˜ฏ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฉ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜ด๐˜บ ๐˜ฃ๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฆฬˆ ๐˜จ๐˜ญ๐˜ช๐˜ฎ๐˜ญ๐˜ข๐˜จ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฎ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ต ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฑ ๐˜ด๐˜ฑ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ฆ ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ฏ๐˜ต๐˜ฆ ๐˜จ๐˜ฆ๐˜ต๐˜ณ๐˜ข๐˜ฑ. ๐˜–๐˜ฏ๐˜ด ๐˜จ๐˜ข๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฎ ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ด๐˜ฌ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฌ๐˜ญ๐˜ช๐˜ฌ ๐˜ฎ๐˜ช๐˜ด, ๐˜ฎ๐˜ข๐˜ข๐˜ณ ๐˜ฉ๐˜บ ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ง ๐˜ท๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ต ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜ด ๐˜ฉ๐˜ข๐˜ณ๐˜ต๐˜ฆ.

Ons d**k ook met baie liefde aan sy vrou, Annareth, hul kinders, en klein Eben, sy oupa se oogappel. โค๏ธ

Dagsรช, Mag jy sommer n baie lekker Vrydag hรช!Sondag lees ons Jesaja 5: 1-7 en ons d**k na oor Jesus se lyding terwyl ons...
15/03/2024

Dagsรช,

Mag jy sommer n baie lekker Vrydag hรช!

Sondag lees ons Jesaja 5: 1-7 en ons d**k na oor Jesus se lyding terwyl ons op pad is na Goeie Vrydag or twee weke. Ons bevestig ook Sondag vir Lena Hagemann as ouderling.

Daarna koffie, tee en beskuit ons onder die bome.

Sien Sondag!

Groete,
Fanie

Dagsรช! Dis Vrydag en so te sรช naweek... Vasbyt!Sondag is ons teks Esegiรซl 9: 1 - 6 en ons tema is: "Gemerkte mense".Ons ...
08/03/2024

Dagsรช!

Dis Vrydag en so te sรช naweek... Vasbyt!

Sondag is ons teks Esegiรซl 9: 1 - 6 en ons tema is: "Gemerkte mense".

Ons doop Sondag Cobus en Janine Jacobs se seuntjie, Jacobus. Jy word genooi om te kom deel in hierdie baie spesiale diens.

Geniet die naweek. Sien jou Sondag!

Groete,
Fanie

๐˜ฟ๐™–๐™œ๐™จ๐™šฬ‚! Mag jou hart vandag dankbaar wees met die aanbreek van die derde maand van hierdie jaar รฉn die begin van die her...
01/03/2024

๐˜ฟ๐™–๐™œ๐™จ๐™šฬ‚!

Mag jou hart vandag dankbaar wees met die aanbreek van die derde maand van hierdie jaar รฉn die begin van die herfs!

Sondag is ons tema: "Jy is lig wat 'n verskil moet maak."

Ons lees uit Efesiรซrs 5: 1 - 20. Ons teksvers is vers 8.

Mag jou naweek mooi wees en ook n tyd van rus.

Sien uit om jou Sondag te sien. Geniet die herfs! ๐Ÿ‚

๐บ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘ก๐‘’
๐น๐‘Ž๐‘›๐‘–๐‘’

Dagsรช! ๐Ÿ‘‹So is ons op pad na die einde van die tweede maand van 2024. Ek hoop dit gaan goed met jou!Sondag is ons teks Ro...
23/02/2024

Dagsรช! ๐Ÿ‘‹

So is ons op pad na die einde van die tweede maand van 2024. Ek hoop dit gaan goed met jou!

Sondag is ons teks Rom 5: 12 -21. Ons tema is "Die donker era van die dood is verby!"

Geniet die naweek en wees veilig teen die hitte. ๐Ÿ˜Ž

Groete,
Fanie

Dagsรช op hierdie Vrydagoggend! In die kerkjaar is ons nou in die Lydenstyd - die 7 weke wat Goeie Vrydag en Paassondag v...
16/02/2024

Dagsรช op hierdie Vrydagoggend!

In die kerkjaar is ons nou in die Lydenstyd - die 7 weke wat Goeie Vrydag en Paassondag vooraf gaan. Diรฉ tyd herinner ons weer aan die lyding wat Jesus Christus vir my en jou deurgemaak het sodat ons elke dag vry en met hoop kan leef.

๐™Ž๐™ค๐™ฃ๐™™๐™–๐™œ ๐™ž๐™จ ๐™ค๐™ฃ๐™จ ๐™ฉ๐™š๐™ ๐™จ ๐™๐™ค๐™ข๐™š๐™ž๐™ฃ๐™š 5: 1 - 11. ๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ฉ๐™š๐™ข๐™–: "๐™‚๐™ค๐™ก๐™œ๐™ค๐™ฉ๐™– ๐™ซ๐™š๐™ง๐™–๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง ๐™–๐™ก๐™ก๐™š๐™จ!"

Mag jou week mooi afloop. Hoop om jou Sondag te sien. ๐Ÿ˜€

Groete en vrede vir jou tot dan!
Fanie

Dagsรช! Ek glo dit gaan goed met jou. Sondag vier ons nagmaal en wil jou nooi om dit saam te kom vier. Ons teks is Hebr 1...
09/02/2024

Dagsรช!

Ek glo dit gaan goed met jou. Sondag vier ons nagmaal en wil jou nooi om dit saam te kom vier.

Ons teks is Hebr 11: 1-2 en 11 en die tema: 'Wyn en brood vir twyfelaars.'

Mag jou Vrydag mooi loop.

Sien jou Sondag!

Groete,
Fanie

Dagsรช! ๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—˜๐—ฟ๐—ป๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—›๐—ฎ๐˜๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ต ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ, ๐—ช๐—ถ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฟ๐—ฒฬ, ๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ. ๐——๐—ถ๐—ฒฬ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ ๐—ฑ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ ๐——๐—ฟ ๐—๐˜‚๐—ต๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ฒ...
02/02/2024

Dagsรช!

๐—ฆ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—˜๐—ฟ๐—ป๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—›๐—ฎ๐˜๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด๐—ต ๐˜€๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ป๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ, ๐—ช๐—ถ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฟ๐—ฒฬ, ๐—ด๐—ฒ๐—ฑ๐—ผ๐—ผ๐—ฝ. ๐——๐—ถ๐—ฒฬ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐˜€ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ ๐—ฑ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ ๐——๐—ฟ ๐—๐˜‚๐—ต๐—ฎ๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ช๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ต๐˜‚๐—ถ๐˜‡๐—ฒ๐—ป.

Die Skriflesing is Gen 12: 1 - 7 en Psalm 119: 133. Sy tema is: "Dans in die voetspore van Jesus."

Jy word na hierdie spesiale geleentheid genooi om getuie te wees van die Here se genade en om in hul dankbaarheid as ouers te kom deel.

Geniet die naweek!

Groete,
Fanie

Goeiedag, So kom ons by die laaste naweek van Januarie! ๐ป๐‘œ๐‘’ ๐‘”๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘—๐‘œ๐‘ข? ๐ผ๐‘  ๐‘—๐‘ฆ ๐‘›๐‘œ๐‘” ๐‘œ๐‘๐‘”๐‘’๐‘ค๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘—๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘›๐‘Žฬ ๐‘‘...
26/01/2024

Goeiedag,

So kom ons by die laaste naweek van Januarie! ๐ป๐‘œ๐‘’ ๐‘”๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘—๐‘œ๐‘ข? ๐ผ๐‘  ๐‘—๐‘ฆ ๐‘›๐‘œ๐‘” ๐‘œ๐‘๐‘”๐‘’๐‘ค๐‘œ๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ โ„Ž๐‘–๐‘’๐‘Ÿ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘—๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘›๐‘Žฬ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘’๐‘’๐‘Ÿ๐‘ ๐‘ก๐‘’ ๐‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘ค๐‘’๐‘˜๐‘’?

Sondag is ons teks 2 Kronieke 5: 1 - 14. Die tempel is net klaar gebou en die verbondsark word in die tempel ingebring. Die verbondsark was die teken van die teenwoordigheid van die Here in die tempel. Terwyl dit gebeur sing die priesters, die leiers van Israel en die manne van Israel 'n loflied vir die Here:
"Hy is goed, aan Sy liefde is daar geen einde nie!"

๐ŸŽต Hoe klink die lied wat ek en jy nรก die eerste maand van hierdie jaar vir die Here sing?
๐Ÿค” Wat is die gedagtes wat in jou kop maal?
๐Ÿ‘‚ Wat hoor mense as hulle met jou praat?

๐’๐จ๐ง๐๐š๐  ๐ข๐ฌ ๐จ๐ง๐ฌ ๐ญ๐ž๐ฆ๐š: "๐‹๐ž๐ž๐Ÿ '๐ง ๐ฅ๐จ๐Ÿ๐ฅ๐ข๐ž๐-๐ฅ๐ž๐ฐ๐ž." ๐ŸŽถ

Geniet die naweek.

Sien jou Sondag! ๐Ÿ‘‹

Groete,
Fanie

๐Ÿ‘‹ Dagsรช! ๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™–๐™–๐™ฃ ๐™™๐™ž๐™ฃ๐™  ๐™Ÿ๐™ฎ ๐™–๐™จ ๐™Ÿ๐™ฎ ๐™™๐™ž๐™š ๐™ฌ๐™ค๐™ค๐™ง๐™™ "๐™ซ๐™ง๐™š๐™™๐™š" ๐™๐™ค๐™ค๐™ง? Die boodskap van Kersfees vertel vir ons van die VREDEVORS wat 'n...
08/12/2023

๐Ÿ‘‹ Dagsรช!

๐™’๐™–๐™–๐™ง๐™–๐™–๐™ฃ ๐™™๐™ž๐™ฃ๐™  ๐™Ÿ๐™ฎ ๐™–๐™จ ๐™Ÿ๐™ฎ ๐™™๐™ž๐™š ๐™ฌ๐™ค๐™ค๐™ง๐™™ "๐™ซ๐™ง๐™š๐™™๐™š" ๐™๐™ค๐™ค๐™ง?

Die boodskap van Kersfees vertel vir ons van die VREDEVORS wat 'n verskil in ons lewe kom maak het en Sy vrede vir ons kom gee het.

Sondag gesels oor hoe hierdie vrede lyk wat Hy gee en wat dit van ons vra sodat ons instrumente van Sy vrede in 'n vredelose wรชreld kan wees.
Ons lees Jesaja 2: 1 - 5.

Sien jou Sondag!

Groete,
Fanie

Address

Rau Street
Reddersburg
9904

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 10:00 - 11:00

Telephone

+27833826566

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Reddersburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category