NGK Goudini

NGK Goudini Ons is medewerkers in God se wingerd. Eredienstye: Sondae 9:00 Ons gemeente is op 14 Oktober 1879 amptelik gestig. Die kerkgebou is op 27 Julie 1893 ingewy.

Ons doel is om die liefde van die Here aan almal in ons gemeenskap uit te leef en 'n tuiste van liefde en omgee vir alle mense te skep wat in die Here glo. Die kerkgebou se hoeksteen is op 10 Oktober 1891 gelê nadat daar aanvanklik in 'n skoolsaal kerk gehou is.

Deel in ons ringspreekreeks saam met die ring van Tulbagh en die ring van Worcester. Dit het reeds die afgelope Sondag b...
05/08/2026

Deel in ons ringspreekreeks saam met die ring van Tulbagh en die ring van Worcester. Dit het reeds die afgelope Sondag begin.

Die NGK en VGK ringe van Tulbagh het vandag pannekoek en koffie uitgedeel by die Spar in Prins Alfred's Hamlet as die ja...
24/07/2026

Die NGK en VGK ringe van Tulbagh het vandag pannekoek en koffie uitgedeel by die Spar in Prins Alfred's Hamlet as die jaarlikse Madibadaguitreik. Die doel was bloot om vir almal in die gemeenskap op 'n praktiese manier te sê hulle word raakgesien en die Here het hulle lief. Dit was 'n dag van groot vreugde en baie glimlagte waar almal mekaar kon omhels.

10/07/2026
Dankie vir almal se hulp met nog ‘n baie suksesvolle pannekoekdag.
26/06/2026

Dankie vir almal se hulp met nog ‘n baie suksesvolle pannekoekdag.

Volgende kwartaal neem ons gemeente saam met 'n klomp ander gemeentes in ons omgewing deel aan 'n preekreeks aan die han...
23/06/2026

Volgende kwartaal neem ons gemeente saam met 'n klomp ander gemeentes in ons omgewing deel aan 'n preekreeks aan die hand van die tema "Tuis". Hier is 'n stukkie video wat Kaapkerk gemaak waarin leraars uit van die gemeentes vertel wat vertel waaroor die reeks gaan.

In hierdie video verken ons die kragtige konsep van "belonging" – d...

23/06/2026
Jy kan nog tot en met Woensdag pannekoek bestel.
22/06/2026

Jy kan nog tot en met Woensdag pannekoek bestel.

Volg ons eredienste ook op Youtube: NGGoudiniRawsonville
22/06/2026

Volg ons eredienste ook op Youtube: NGGoudiniRawsonville

Address

Van Riebeeckstraat
Rawsonville
6845

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Goudini posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share