Beats Rawsonville

Beats Rawsonville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Beats Rawsonville, Rawsonville Tennisklub, Rawsonville.

Ons klas is vol bespreek vir hierdie week!🥳🤸‍♀️So dankbaar!!💪Kontak my gerus indien jy nou naam op die "waglys" wil sit ...
03/10/2020

Ons klas is vol bespreek vir hierdie week!🥳🤸‍♀️
So dankbaar!!💪
Kontak my gerus indien jy nou naam op die "waglys" wil sit vir die eerste opening.💥

So opgewonde om weer aan die gang te kom!!💪
14/09/2020

So opgewonde om weer aan die gang te kom!!💪

11/02/2019

‼️NB‼️ Wanneer ESKOM ons klastye beinvloed kom ons steeds bymekaar en oefen saam in die buitelug! 💪

04/02/2019

‼️NB‼️ Ondersteun asb vanaand die bloeddienste in die NG Kerksaal, Rawsonville! Ons oefen weer moreaand 18h15🤩

Hou gerus die blad dop vir enige tyd-aanpassings!
29/01/2019

Hou gerus die blad dop vir enige tyd-aanpassings!

ZUMBA RAWSONVILLE is volstoom aan die gang om die lyfies reg te kry vir die somer⛱️Moenie wag vir November nie - val som...
12/10/2018

ZUMBA RAWSONVILLE is volstoom aan die gang om die lyfies reg te kry vir die somer⛱️
Moenie wag vir November nie - val sommer Maandag in‼️
Ons sien uit om jou👉 daar te sien!!

13/08/2018

👉NB!! ‼️Hierdie week se klasse is DINSDAG & DONDERDAG 18H15‼️
Kom ons ondersteun asb vanmiddag die bloeddienste in die Grootsaal by die kerk!!😁

27/07/2018

DAMES!😲 KRISIS! Die somer wag ons in, oor 3 KORT maande!
Sien julle by ZUMBA!!
👉JOU EERSTE KLAS IS GRATIS👏

DAMES!😲 KRISIS! Die somer wag ons in, oor 3 KORT maande! Sien julle by ZUMBA!! 👉JOU EERSTE KLAS IS GRATIS👏
27/07/2018

DAMES!😲 KRISIS! Die somer wag ons in, oor 3 KORT maande!
Sien julle by ZUMBA!!
👉JOU EERSTE KLAS IS GRATIS👏

Address

Rawsonville Tennisklub
Rawsonville

Telephone

0823374184

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Beats Rawsonville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share