GGC Slanghoek Gemeente

GGC Slanghoek Gemeente Ons glo dat Vader, Seun en Heilige Gees die ware lewende God is en die Woord ons maatstaf.

19/01/2025

Goeie môre alle getroues. Weens tegniese komplikasies gaan ons vir eers die lewendige uitsendings van ons GGC-dienste staak. Ons sal wel die opnames (wat op Youtube gesit word) hier vertoon.

Jammer vir die ongerief.

Groetnis en liefde
Beau

06/01/2025

jammer internet het nie gewerk nie

05/01/2025

Goeie môre en 'n wonderlike 2025 bid ons jou toe.

As die Here wil gaan ons 09:30 ons diens lewendig uitsaai, skakel gerus is

Liefde
Beau

15/12/2024

Goeie môre...hoop ons kan live stream vandag...skakel gerus 09:30 in saam met ons.

Liefde
Beau

08/12/2024

Goeie môre almal, ons gaan probeer om weer vanoggend 09:30 die diens lewendig uit te saai.

Skakel gerus in

Liefde
Beau

01/12/2024

Lewendige diens 09:30,skakel gerus in

Beau

24/11/2024

Goeie more, skakel gerus in vir diens 09:30, lewendig...hou jou Bybel naby

17/11/2024

Môre sê...skakel gerus 09:30 in vir lewendige uitsending van ons diens.

Groetnis
Beau

10/11/2024

Diens vanoggend lewendig 09:30, skakel gerus in

Liefde
Beau

20/10/2024

More almal. Ons gaan die diens lewendig uitsaai rondom 09:30...skakel gerus in

Liefde
Beau

06/10/2024

Môre sê. Ons gaan vanoggend probeer om diens te "live stream" rondom 09:30...skakel gerus in. Alle dienste word opgeneem ook.

Groetnis en liefde
Beau

22/09/2024

diens lewendig 09:35

Address

Slanghoek Mountain Resort Venue
Rawsonville

Opening Hours

09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GGC Slanghoek Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to GGC Slanghoek Gemeente:

Share