NGK Prince Alfreds Hamlet

NGK Prince Alfreds Hamlet nader aan God
nader aan mekaar
betrokke in die wêreld

02/09/2026

Optrede deur FD Conradie Koor by Seniorburger ete

02/09/2026

Dankie aan FDConradie se baie talentvolle koor wat opgetree het by die Senior Burger oggend.

Watter lekker lente oggend saam met die senior burgers en Lianne  Claassen.Dankie aan almal wat gehelp het om dit n fees...
02/09/2026

Watter lekker lente oggend saam met die senior burgers en Lianne Claassen.

Dankie aan almal wat gehelp het om dit n feestelike oggend te maak.

21/08/2026

Kom luister saam na Annette Cillie, Dinsdag, 25 Augustus 2026 om 19h00 in die NGKerk PAHamlet se sitkamer.

21/08/2026

Dinsdag 25 Augustus om 19h00 by Prince Alfred's Hamlet NG Kerk Sitkamer

Die EPIC groep (graad4-7) het vandag worsbroodjies gemaak en vir Gydosig se personeel en versorgers gaan uitdeel, om vir...
21/08/2026

Die EPIC groep (graad4-7) het vandag worsbroodjies gemaak en vir Gydosig se personeel en versorgers gaan uitdeel, om vir hulle dankie te sê vir alle hulp en versorging aan ons bejaardes..
Baie dankie.....julle is engele.

21/08/2026

Voorbidding:

Eben Enslin
Christie Viola
Hendré Kotze
Anton Grobbelaar
Ronel Ge**er
Ansie Wagner se dogter, Charlotte

Ons bid vir reën.
En
Ons bid vir die matrieks wat begin met hul rekordeksamen.

21/08/2026

Program van die week

Dinsdag 25 Augustus
Mannegroep 5:30
Bluetooth Ouerskap. 19:00

Woensdag 26 Augustus
40 Dae Tafelgesprekke. 18:30

Donderdag 27 Augustus
Bybelskool 18:30

21/08/2026

Erediens: Sondag 23 Augustus 2026
Tyd: 9:30
Leraar: ds Jan Grobbelaar
Nagmaal
Offer: Instituut vir Blindes
Diensbeurt: Wyk 1
Kategese en Kinderkerk

Kom geniet heerlike koffie of tee na die diens

Address

Kerkstraat 22
Prince Alfreds Hamlet
6840

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 13:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 13:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 09:30 - 10:30

Telephone

+27233133694

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Prince Alfreds Hamlet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Prince Alfreds Hamlet:

Shortcuts

Share

Category