13/08/2026
Goeiemore geliefdes in die Here vetrou dat dit goed gaanππ½π
**The Rock Community Church** nooi U en die familie uit*Sondagdiens** waar ons bevoorreg sal wees om βn **gasspreker** te ontvang wat die Woord van God met ons sal deel.
πΈ **Gasspreker:** Sr. Marietjie Adams
πΈ **Tema:** *βShe Will Not Fallβ*
π
**Sondag, 16 Augustus**
β° **10:00**
π **The Rock Community Church**
Kom met βn verwagtende hart en laat ons saam die Here aanbid, Sy Woord ontvang en mekaar bemoedig. β€οΈ
**Jy is welkom! Bring iemand saam.**
Ons sien uit daarna om jou daar te hΓͺ! ππ½