06/03/2026
🏆🕺🎉Nog 'n wenner🎉🏆🕺
Die 2de oorhandiging.
Hier oorhandig diaken Arrie Faroa die Braai bak,rooster en kole skraper,aan die gelukkige wenner Desnay A van Staden. Weereens baie geluk en lekker Braai😁😁😁