Volle Evangelie Kerk Equestria

Volle Evangelie Kerk Equestria Die Volle Evangelie Kerk Equestria is 'n klein liefdevolle gemeente in die Ooste van Pretoria. Met gesellige samekomste na die diens en deur die jaar.

Kom deel in ons liefde vir God en mense, Sy Woord en hartlike lofprysing en gebed.

16/06/2026

Past. Henk Barkhuizen
Vergelegen Aftreeoord
079 549 5394

15/06/2026
14/06/2026

Past. Henk Barkhuizen
Equestria Gemeente
0796495394

07/06/2026

Past. Henk Barkhuizen
Equestrian gemeente
079 549 394

07/06/2026

Goeie mΓ΄re almal.

Ons kyk vanoggend Verder na ons Geestelike vorming.

Jesus sΓͺ in Joh 7:38 Hy wat in My glo: Strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

Kom ons vereer weer die Here saam, wanneer ons aan die Tafel van die Here vergader. πŸ₯–πŸ·

Past Henk en Heila

02/06/2026

Past. Henk Barkhuizen
Vergelegen Aftree Oord
079 549 5394

02/06/2026

Goeie mΓ΄re almal.

By ons Vergelegen diens om 10:00, waar almal welkom is, gaan ons gesels oor die gedagte,
"Wat is geestelike vorming?"

Tans leef ek as,
-Die een wat Ek nie will wees nie.
-Die een wat Ek voorgee om te wees.
-Die een wat andermense will hΓͺ ek moet wees.
-En dan....

Is daar die ek wat ek bedoel is om te wees.

Is daar Hoop vir my ....

Kom ons Loof en Prys die Here saam. πŸ™πŸ™ŒπŸ™πŸ™ŒπŸ™πŸ™ŒπŸ™πŸ™Œ
Past Henk en Heila

31/05/2026

Past. Henk Barkhuizen
Equestria Gemeente
079 549 5349

Address

Tijger Vallei Office Park, Block 5, Tijger Valley, Silver Lakes
Pretoria East
0081

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 11:30
Sunday 09:30 - 11:00

Telephone

0795495394

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Volle Evangelie Kerk Equestria posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share