Lede in Christus - Oase Gemeente

Lede in Christus - Oase Gemeente Lede in Christus Kerk Pinkstergenootskap

20/08/2026

We have to die to ourselves to be able to do God's work!

Baie sterkte aan elke matrikulant met die rekord eksamen!Glo in jouself, bly kalm, bid gedurig, doen jou bes en God doen...
19/08/2026

Baie sterkte aan elke matrikulant met die rekord eksamen!
Glo in jouself, bly kalm, bid gedurig, doen jou bes en God doen die res!
Ons bid vir julle🙏🏼

03/06/2026

We are standing on holy ground...Let us praise Jesus now!!

Dankie aan ons Moderatorspaar wat ons kom besoek het, dit was vir ons n voorreg om julle in Potties te kon ontvang!!
02/06/2026

Dankie aan ons Moderatorspaar wat ons kom besoek het, dit was vir ons n voorreg om julle in Potties te kon ontvang!!

26/05/2026
Pastoor Mike se verjaarsdag koek en tee🥳
24/05/2026

Pastoor Mike se verjaarsdag koek en tee🥳

Moedersdag💓Mag elke ma geseend wees en weet jy is kosbaar en geliefd!
10/05/2026

Moedersdag💓
Mag elke ma geseend wees en weet jy is kosbaar en geliefd!

Om die Here te vrees beteken nie om bang te wees vir Hom nie. Dit beteken om Hom só te eer en respekteer dat Hy die eers...
16/04/2026

Om die Here te vrees beteken nie om bang te wees vir Hom nie. Dit beteken om Hom só te eer en respekteer dat Hy die eerste plek in jou hart kry.
Dit is om te leef met die bewustheid: God is hier, Hy sien my, Hy lei my, en ek wil Hom behaag.

Ons probeer so baie keer alles self uitfigure — ons wil antwoorde hê, sekerheid hê, beheer hê. Maar God sê wysheid begin nie by al die antwoorde nie… dit begin by Hom eerste stel.

Wanneer jy God eerste stel: • begin jou keuses verander
• raak dit makliker om “nee” te sê vir dinge wat jou seermaak
• kom daar ’n diep vrede in jou hart
• voel jy minder druk om alles self te dra

Die vrees van die Here bring nie afstand tussen jou en God nie — dit bring jou nader aan Sy liefde, Sy beskerming en Sy leiding.

Vandag hoef jy nie alles uit te werk nie.
Begin net hier:
“Here, ek kies U eerste vandag.”
En dis genoeg om jou dag in die regte rigting te begin.

12 April 2026 - As die Here sê STOP - Past Mike Jooste
16/04/2026

12 April 2026 - As die Here sê STOP - Past Mike Jooste

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Address

H/v DuduMadisha & Geyser Straat
Potgietersrust
0600

Opening Hours

Wednesday 18:00 - 19:00
Sunday 10:00 - 11:00

Telephone

+27824469381

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus - Oase Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Lede in Christus - Oase Gemeente:

Shortcuts

Share