Vollies Kinderkerk Mokopane

Vollies Kinderkerk Mokopane Ons bedien babas tot gr 9 elke Sondag tydens dienstye

Vrydag aande tydens skool termyne het ons Jnr Jeug Gr 1- 6

🎬✨ Vanaand is ons fliekaand om 18:00 ✨🎬Bring jou vriende, jou glimlag en kom geniet die fliek saam met ons πŸ€—Ons sien jou...
05/06/2026

🎬✨ Vanaand is ons fliekaand om 18:00 ✨🎬

Bring jou vriende, jou glimlag en kom geniet die fliek saam met ons πŸ€—

Ons sien jou daar 🍿πŸŽ₯

πŸ’₯ Junior Jeug πŸ’₯      Dis waar geloof lewendig word, vriendskappe      groei en harte vir God brand πŸ”₯      Moenie dit mis...
05/06/2026

πŸ’₯ Junior Jeug πŸ’₯

Dis waar geloof lewendig word, vriendskappe
groei en harte vir God brand πŸ”₯

Moenie dit misloop nie ‼️

Ons sien uit om julle vanaand te sien πŸ™ŒπŸ»πŸ€—
08/05/2026

Ons sien uit om julle vanaand te sien πŸ™ŒπŸ»πŸ€—

Ons sien uit om julle Vrydagaand te sien πŸ™ŒπŸ»πŸ€—
16/04/2026

Ons sien uit om julle Vrydagaand te sien πŸ™ŒπŸ»πŸ€—

Baie welkom aan ons nuwe maats πŸ€—
12/04/2026

Baie welkom aan ons nuwe maats πŸ€—

12/04/2026
βœοΈπŸ•΅οΈβ€β™‚οΈ Ons het saam ontdek dat Jesus gekom het            om te soek en te red wat verlore is           (Lukas 19:10). ...
10/02/2026

βœοΈπŸ•΅οΈβ€β™‚οΈ Ons het saam ontdek dat Jesus gekom het
om te soek en te red wat verlore is
(Lukas 19:10).

Soos in ’n doolhof, is die lewe soms vol
draaie en keuses, maar Jesus wys altyd vir
ons die regte pad.

Deur te bid en Bybel te lees, help Hy ons
om op koers te bly πŸ’›πŸ™

πŸŽ‚ Baie geluk aan MarnΓ© wat die afgelope week       verjaar het!       Mag Jesus jou elke dag styf vashou en jou hart    ...
10/02/2026

πŸŽ‚ Baie geluk aan MarnΓ© wat die afgelope week
verjaar het!

Mag Jesus jou elke dag styf vashou en jou hart
vul met liefde en vreugde πŸŒΈπŸ€—

🌟 ’n Spesiale welkom aan ons nuwe maats 🌟               Mag hierdie jaar vir julle vol vreugde, groei en       seΓ«n wees...
10/02/2026

🌟 ’n Spesiale welkom aan ons nuwe maats 🌟

Mag hierdie jaar vir julle vol vreugde, groei en
seΓ«n wees. πŸ’›βœοΈ

🌹 Tannie Ivona se lesaanbieding ~      Ons het gesels oor 🏁 The Amazing Race 🏁      en geleer dat ons ook in ’n wedloop ...
27/01/2026

🌹 Tannie Ivona se lesaanbieding ~
Ons het gesels oor 🏁 The Amazing Race 🏁
en geleer dat ons ook in ’n wedloop is! πŸ‘£

πŸ“– β€œEk het die goeie stryd gestry, ek het die
wedloop voltooi en ek het geloof behou ~
β™‘ 2 Tim. 4:7 β™‘

πŸ™πŸ» Ons moet die geestelike wedloop met
geloof, volharding en fokus hardloop, om
die wenprys te behaal wat God vir ons in stoor
het ✝️

Address

78 Bezuidenhoutstreet
Ga-Mokopane

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

+27625724239

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vollies Kinderkerk Mokopane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Vollies Kinderkerk Mokopane:

Share