05/09/2026
๐๐๐ซ๐๐๐ข๐๐ง๐ฌ ๐๐ข๐ญ๐ง๐จ๐๐ข๐ ๐ข๐ง๐ : ๐๐ข๐๐๐๐ ๐ข๐ฌ... ๐๐ข๐ ๐๐ฅ๐จ๐๐ ๐ฏ๐๐ง ๐๐ข๐ ๐๐๐ฆ. ๐
๐ช๐ฎ๐ฎ๐ฟ ๐๐ถ๐ป๐ฑ ๐ผ๐ป๐ ๐๐ฎ๐ฟ๐ฒ ๐๐ฟ๐๐ต๐ฒ๐ถ๐ฑ ๐ฒ๐ป ๐น๐ถ๐ฒ๐ณ๐ฑ๐ฒ? ๐๏ธโค๏ธ
Soms raak ons gemaklik met ons eie roetines en dink ons dinge is nie so erg nie. Maar ware vryheid begin by God se verlossing โ by die bloed van die Pasga-lam (Eksodus 12).
Hierdie Sondag kyk ons na hoe God ons deur die Pasga vrygekoop het, wat dit beteken om in die "Wet van Liefde" (Romeine 13) te wandel, en hoe ons as โn gemeenskap in liefde vir mekaar moet sorg en versoening soek. Kom kuier saam om God se Woord!
๐ Teks: Eksodus 12:1โ14, Romeine 13:8โ14, Matteus 18 & Esegiรซl 33
๐ ๐ง๐ฒ๐บ๐ฎ: ๐๐ถ๐ฒ๐ณ๐ฑ๐ฒ ๐ถ๐... ๐๐ถ๐ฒ ๐๐น๐ผ๐ฒ๐ฑ ๐๐ฎ๐ป ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐๐ฎ๐บ
๐ ๐ช๐ฎ๐ฎ๐ฟ: ๐ ๐ถ๐ฒ๐ฑ๐ฒ๐ฟ๐ฝ๐ฎ๐ฟ๐ธ ๐๐ฒ๐บ๐ฒ๐ฒ๐ป๐๐ฒ
โฐ ๐ช๐ฎ๐ป๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฟ: ๐ฆ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด, ๐ฒ ๐ฆ๐ฒ๐ฝ๐๐ฒ๐บ๐ฏ๐ฒ๐ฟ ๐ฌ๐ต:๐ญ๐ฑ
Kom deel in die gemeenskap van liefde en genade. ๐ฆ๐ถ๐ฒ๐ป ๐ท๐ผ๐ ๐ฆ๐ผ๐ป๐ฑ๐ฎ๐ด! ๐โจ