Puk Kandelaar Alumni

Puk Kandelaar Alumni Hierdie blad is vir al die oud studente wat deel was van Kandelaar Studentegemeente - hou gerus die blad dop vir nuus!

Erens langs die pad het ons ontdek dat gemeentes nie vir hulleself as ˜n gelowige crowd bestaan nie, maar vir die wereld om ons – die plek waar ons die voorreg het om deel te he aan die koms van God se koninkryk op aarde. Dissipels Saam Oppad - gee uitdrukking aan die identiteit waartoe Kandelaar as studentegemeente in die afgelope paar jaar ontluik het. Dissipels – ons is gestuurde navolgers van

Jesus Christus, wat hoop om Hom te gehoorsaam as ons Here

Saam – ons weet ons kan die taak waarvoor ons gestuur is, nie op ons eie doen nie en reis dus saam met ander as deel van die familie van ons Vader. Oppad – ons het nog nie gearriveer het nie, die eindfluitjie het nog nie geblaas nie, ons is gedurig oppad na watter doel ons ookal gelei word deur die Gees. As leierskap fokus ons op die toerusting van lidmate vir gestuurdheid deur veral eredienste, kleingroepe en diensuitreike. Ons verwelkom diversiteit en het verskeie aanbiddingsgeleenthede wat die uiteenlopende spiritualiteitsvoorkeure en kerklike agtergronde van die studente wat met ons saamreis, duidelik weerspieel.

Address

22 Hoffman Street
Potchefstroom
2520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Puk Kandelaar Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Puk Kandelaar Alumni:

Shortcuts

Share

Category