Nuwe Lewe Christen Gemeente

Nuwe Lewe Christen Gemeente Ons is 'n vernuwingsgemeente met 'n begeerte na die teenwoordigheid van die Here in ons byeenkomste en ons lewens. Google Maps:
http://goo.gl/maps/V0zq0

Die gemeente is begin in 1981 as die eerste vernuwingsgemeente in Potchefstroom. Dit het toe bekend gestaan as Humnos gemeente. Nuwe Lewe Christen Gemeente is betrokke by verskeie plaaslike sowel as internasionale gemeenskaps- en uitreikprojekte. Die diens is op Sondae oggende van 9:30-11:30 in die UItkomssaal. Bybelstudie is op Woensdae aande vanaf 6:30pm tot 8:00pm in die UItkomssaal. Die leier van Nuwe Lewe Christen gemeente is Maartin van der Walt.

Almal word hartlik uitgenooi na ons kerkdiens elke Sondag-oggend om 9:30, in Potchefstroom by die Uitkomssaal in K**kstr...
13/06/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons kerkdiens elke Sondag-oggend om 9:30, in Potchefstroom by die Uitkomssaal in K**kstraat 3.

Is ons 'n lig vir die mense om ons, in ons werksomgewing, by die winkels, wanneer ons op vakansie is? Lewe ons die opdra...
11/06/2026

Is ons 'n lig vir die mense om ons, in ons werksomgewing, by die winkels, wanneer ons op vakansie is? Lewe ons die opdrag uit om al ganende die evangelie te verkondig?

Die woord 'gebed' hier verwys na Jesaja 56:1-8 wat eintlik 'smeking' beteken: Daar word gesmeek teenoor God (wat die ges...
10/06/2026

Die woord 'gebed' hier verwys na Jesaja 56:1-8 wat eintlik 'smeking' beteken: Daar word gesmeek teenoor God (wat die gesag dra) rakende hul redding. Smeek ons vir ons en ons broeders se redding teenoor God?

Jy word hartlik uitgenooi na die diens elke Sondag om 9:30 AM, by die Uitkomssaal, 3 K**k Straat, Potchefstroom. Skrif-g...
06/06/2026

Jy word hartlik uitgenooi na die diens elke Sondag om 9:30 AM, by die Uitkomssaal, 3 K**k Straat, Potchefstroom. Skrif-gefundeerde prediking, lofprysing en aanbidding is op die spyskaart. Kom maak gerus 'n draai! ⛪

Die Here is getrou, en as jy die Here Jesus bely en Sy opstanding uit die dood glo, SAL HY JOU RED.
04/06/2026

Die Here is getrou, en as jy die Here Jesus bely en Sy opstanding uit die dood glo, SAL HY JOU RED.

Lees bietjie die volgende skrifte deur, en vra jouself af: Was Jesus Christus slegs 'n goeie mens, of was Hy God? En hoe...
02/06/2026

Lees bietjie die volgende skrifte deur, en vra jouself af: Was Jesus Christus slegs 'n goeie mens, of was Hy God? En hoekom is dit belangrik om die onderskeid te maak?

Wat 'n fantastiese belofte vir die wat die Here volg!
28/05/2026

Wat 'n fantastiese belofte vir die wat die Here volg!

Ons kan die Ewige Lewe slegs ingaan deur Jesus Christus - Dis waarom ons Hom altyd as fokus moet hou in die lofprysing, ...
26/05/2026

Ons kan die Ewige Lewe slegs ingaan deur Jesus Christus - Dis waarom ons Hom altyd as fokus moet hou in die lofprysing, die prediking en in ons aledaagse lewe! Dit gaan nie oor ons nie, dit gaan oor Jesus Christus!

Address

3 Kock Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Wednesday 18:30 - 20:00
Sunday 09:30 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Lewe Christen Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Nuwe Lewe Christen Gemeente:

Share