NGK Heideveld

NGK Heideveld NG Kerk Heideveld

07/09/2026

๐ŸŽ๐Ÿฅ• Vrugte en Groente te koop! ๐Ÿฅฆ๐ŸŠ

Daar sal vandag van 09:00 tot 10:00 groente en vrugte in die Saal te koop wees.

Ons het ook nog Kerrie en Rys, braaiwors en poeding van die kermis beskikbaar. ๐ŸŒญ๐Ÿ›๐Ÿฎ

Kom loer gerus in en ondersteun ons! ๐Ÿ˜Š

05/09/2026

Dit gaan lekker hier. Kom kuier saam. Nog van alles oor

05/09/2026
Die vure brand en die pannekoek word gebak. Kom kuier van 08:30 af saam. Kaartmasjien beskikbaar.
05/09/2026

Die vure brand en die pannekoek word gebak. Kom kuier van 08:30 af saam. Kaartmasjien beskikbaar.

๐ŸŽ‰๐ŸŒธ Nog net 2 dae tot ons Lentefees Kermis! ๐ŸŒป๐ŸŽ‰Saterdag 5 September08:30NG Heideveld, Rowallanpark๐Ÿ’ณ Kaartmasjiene sal besk...
03/09/2026

๐ŸŽ‰๐ŸŒธ Nog net 2 dae tot ons Lentefees Kermis! ๐ŸŒป๐ŸŽ‰

Saterdag 5 September
08:30
NG Heideveld, Rowallanpark

๐Ÿ’ณ Kaartmasjiene sal beskikbaar wees!

Sien julle daar! ๐Ÿฅณ

30/08/2026

Erediens Sondag 30 Augustus 2026

SONDAG 30 AUGUSTUS 2026G E S I N S D I E N S & S T A P  V I R  B Y B E L SHoe maak ons? So maak ons!Ons gaan soos normaa...
29/08/2026

SONDAG 30 AUGUSTUS 2026
G E S I N S D I E N S & S T A P V I R B Y B E L S
Hoe maak ons? So maak ons!
Ons gaan soos normaal gesinsdiens hou. Ons nooi almal om saam die diens by te woon. Ons flitsies en Ligtoring tieners is veral welkom. Dis immers julle diens ๐Ÿคฉ. Almal is welkom om in hul stapklere en met hul tekkies aan kerk toe te kom. Vir diegene wat na kerk vinnig wil gaan aan trek gaan ons n tydjie daarvoor gee. Daar sal tee en koffie gedrink word terwyl ons wag. Ons begin almal saam by die kerk en stap dan die kort roete saam. Puntmanne en vroue sal julle wys waar om te draai. Poeier verf sal ook teen R5 n sakkie beskikbaar wees. Kom koop jou sakkie of 6 en gooi lekker saam verf voor ons stap. Daar sal binne n afgebakende area verf gegooi word en net mense wat daar staan sal gegooi word. Ons het n donker kleur poeierverf gekry so donker klere sal veilig wees, maar ou klere aan indien moontlik. Nadat ons gestap het sal ons deurkollekte opneem by die hek. Dit gaan alles aan die Bybelgenootskap.

Die bybelgenootskap sal ook met n stalletjie by die diens wees. Met n spesiale aanbieding op Bybels beskikbaar.

Sien julle mรดre!

Die aftelling na die Lentefees Kermis het amptelik begin! ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒน๐ŸŒผ๐ŸŒธ- Saterdag 5 September 2026- 08h30- NG Heideveld, h/v Dun...
29/08/2026

Die aftelling na die Lentefees Kermis het amptelik begin! ๐ŸŒท๐ŸŒป๐ŸŒน๐ŸŒผ๐ŸŒธ

- Saterdag 5 September 2026
- 08h30
- NG Heideveld, h/v Dundee & Stirling Str, Rowallanpark

Bring jou familie & vriende en kom geniet die oggend saam met ons! ๐Ÿ’›

18/08/2026

Address

Crn Stirling Street And Dundee Street
Port Elizabeth
6025

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NGK Heideveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NGK Heideveld:

Share

Category