NG Kerk in Oos-Kaapland

NG Kerk in Oos-Kaapland Die NG Kerk in Oos-Kaapland is 'n boom wat by God se waterstroom geplant is, op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare
nie verdroog nie.

Die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland bestaan uit 12 ringe en 103 gemeentes.

21/05/2026

Ons het JOU hulp nodig! 🎯
In Augustus vanjaar vind ’n unieke saamtrek van byna 700 NG dominees plaas. Ons wil daar β€˜n video-boodskap vir hulle speel wat uit die harte kom van die gemeentes en lidmate wat Kerkbode lees.
Ons wil hoor wat jy sΓͺ:
πŸ’™ Wat beteken jou gemeente vir jou?
πŸ’™ Waarvoor wil jy vir jou dominee dankie sΓͺ?
Stuur vir ons ’n kort video van jouself, waarin jy een van hierdie vrae beantwoord, na Kerkbode se Whatsapp-nommer.

19/05/2026
Ons vra ondersteuning vir die geweldige skade wat die afgelope week danksy vloede in die Oos-Kaap aangerig is. Terwyl on...
09/05/2026

Ons vra ondersteuning vir die geweldige skade wat die afgelope week danksy vloede in die Oos-Kaap aangerig is. Terwyl ons dankbaar is vir goeie reΓ«n wat opgaardamme gevul het, gaan ons harte uit na almal wat verliese gely het.

19/04/2026

✨ Didasko-Dinsdae | Zoom-sessies

Ontdek ’n vars en betekenisvolle manier van berading deur Narratiewe Pastoraat – ’n benadering wat fokus op die verhale wat ons lewens vorm.

πŸ—£οΈ Saam met Dr Ben Joubert, gemeentepredikant, leer jy hoe om mense te begelei om nuwe perspektiewe en hoop te ontdek in hul eie lewensverhale.

πŸ“… Datums & Zoom-skakels:

πŸ”Ή 21 April | 19:00 – 21:00
πŸ”— https://us02web.zoom.us/j/85286105428?pwd=zaKkdJQK0uUgtE8oqmye1KbD7RoVLr.1

Vergadering-ID: 852 8610 5428
Toegangskode: 996624

πŸ”Ή 28 April | 19:00 – 21:00
πŸ”— https://us02web.zoom.us/j/88403674470?pwd=l3VCncbnRu9Fldh5LhJ59bTXQobJ0D.1

Vergadering-ID: 884 0367 4470
Toegangskode: 585778

πŸ”Ή 5 Mei | 19:00 – 21:00
πŸ”— https://us02web.zoom.us/j/84656841520?pwd=m7BskJKbzxb3bvoyaWeH5nHUx0JIT5.1

Vergadering-ID: 846 5684 1520
Toegangskode: 217948

πŸ”Ή 12 Mei | 19:00 – 21:00
πŸ”— https://us02web.zoom.us/j/81534854689?pwd=YcM9hkLzbaywDabZftQbqzVw9SrAUP.1

Vergadering-ID: 815 3485 4689
Toegangskode: 393112

πŸŽ“ 2 VBO-punte per sessie
πŸ’» Aanlyn via Zoom

Hierdie reeks bied ’n kragtige hulpmiddel vir almal wat betrokke is by begeleiding, bediening en pastorale sorg.

πŸ“© Navrae: [email protected]

πŸ‘‰ Moenie hierdie geleentheid misloop om jou bediening te verdiep en mense op ’n nuwe manier te ondersteun nie.

10/04/2026

Nienkie en Anke Grobler bereik met ’n biblioteekboksprojek sowat 2 000 kinders in afgeleΓ« gemeenskappe in die Oos-Kaap.

09/04/2026

Stuur asseblief β€˜n kort video in!

09/04/2026
01/03/2026
03/02/2026

Address

Bybelhuis, Cotswoldlaan 31, Newtonpark
Port Elizabeth
6045

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27413653159

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk in Oos-Kaapland posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk in Oos-Kaapland:

Share

Category