Mesi'aènik Christian Movement

Mesi'aènik Christian Movement Commissioned : Matt 28 v 19

09/08/2026

JEREMIA 9:20-21 AFR53

[20] Want hoor, o vroue, die woord van die Here, en laat julle oor opvang die woord van sy mond; en leer julle dogters 'n weeklag en vir mekaar 'n klaaglied. [21] Want die dood het in ons vensters opgeklim, in ons paleise ingekom om die kinders van die straat af uit te roei, die jongmanne van die pleine af.

Somtyds moet jy weier!

ESTER 1:10-17, 19 AFR53
[10] Op die sewende dag, toe die hart van die koning vrolik was van die wyn, het hy aan Mehúman, Bista, Harbóna, Bigta en Abágta, Setar en Karkas, die sewe hofdienaars wat voor koning Ahasvéros gedien het, gesê [11] dat hulle koningin Vasti met die koninklike kroon op voor die koning moet bring om haar skoonheid aan die volke en die vorste te toon, want sy was mooi van aansien. [12] Maar koningin Vasti het geweier om te kom op die bevel van die koning deur middel van die hofdienaars aan haar oorgebring. Toe het die koning baie kwaad geword, en sy woede het in hom ontvlam. [13] En die koning het aan die wyse manne, die kenners van die tye, gesê — want só word die sake van die koning aan al die kenners van wet en reg voorgelê; [14] en die naaste aan hom was: Karséna, Setar, Admáta, Tarsis, Meres, Marséna, Memúgan, die sewe vorste van die P***e en Meders wat die aangesig van die koning gesien het, wat vooraan gesit het in die koninkryk — [15] wat moet volgens wet gedoen word met koningin Vasti, omdat sy die bevel van koning Ahasvéros, deur middel van sy hofdienaars, nie opgevolg het nie? [16] Toe sê Memúgan voor die koning en die vorste: Nie alleen teen die koning het koningin Vasti misdaan nie, maar ook teen al die vorste en al die volke wat in al die provinsies van koning Ahasvéros is. [17] Want die geval van die koningin sal by al die vroue bekend word, sodat dit hulle manne in hul oë veragtelik sal maak as daar gesê word: Koning Ahasvéros het bevel gegee om koningin Vasti voor hom te bring, maar sy het nie gekom nie.
[19] As die koning dit goedvind, laat daar 'n koninklike woord van hom uitgaan en beskrywe word in die wette van die P***e en Meders, sodat dit onherroeplik is, dat Vasti nie meer voor koning Ahasvéros mag kom nie; en laat die koning haar koninklike waardigheid aan haar naaste gee wat beter is as sy.

26/07/2026

Dit is tyd om gehoorsaam te wees en die deur toe te maak!

II KONINGS 4:1-5 AFR53

[1] EN 'n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na Elísa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die Here gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem. [2] Toe sê Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe 'n flessie met olie. [3] En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie. [4] Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is. [5] Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.

Step out on the deep, faith without borders!Matthew 14:28-29 NKJV[28] And Peter answered Him and said, “Lord, if it is Y...
19/07/2026

Step out on the deep, faith without borders!

Matthew 14:28-29 NKJV
[28] And Peter answered Him and said, “Lord, if it is You, command me to come to You on the water.” [29] So He said, “Come.” And when Peter had come down out of the boat, he walked on the water to go to Jesus.

Day 30 of 30 Grateful 🙏🏼,  Thankful!Psalms 40:5 NKJV[5] Many, O Lord my God, are Your wonderful works Which You have don...
30/06/2026

Day 30 of 30 Grateful 🙏🏼, Thankful!

Psalms 40:5 NKJV

[5] Many, O Lord my God, are Your wonderful works Which You have done; And Your thoughts toward us Cannot be recounted to You in order; If I would declare and speak of them, They are more than can be numbered.

Psalms 40:1 NKJV

[1] I waited patiently for the Lord; And He inclined to me, And heard my cry.

Day 29:Psalms 133:1-3 NLT[1] How wonderful and pleasant it is when brothers live together in harmony! [2] For harmony is...
29/06/2026

Day 29:

Psalms 133:1-3 NLT

[1] How wonderful and pleasant it is when brothers live together in harmony! [2] For harmony is as precious as the anointing oil that was poured over Aaron’s head, that ran down his beard and onto the border of his robe. [3] Harmony is as refreshing as the dew from Mount Hermon that falls on the mountains of Zion. And there the Lord has pronounced his blessing, even life everlasting.

Day 28:Psalms 91:1-11 NKJV[1] He who dwells in the secret place of the Most High Shall abide under the shadow of the Alm...
28/06/2026

Day 28:

Psalms 91:1-11 NKJV

[1] He who dwells in the secret place of the Most High Shall abide under the shadow of the Almighty.

[2] I will say of the Lord, “He is my refuge and my fortress; My God, in Him I will trust.”

[3] Surely He shall deliver you from the snare of the fowler And from the perilous pestilence.

[4] He shall cover you with His feathers, And under His wings you shall take refuge; His truth shall be your shield and buckler.

[5] You shall not be afraid of the terror by night, Nor of the arrow that flies by day,

[6] Nor of the pestilence that walks in darkness, Nor of the destruction that lays waste at noonday.

[7] A thousand may fall at your side, And ten thousand at your right hand; But it shall not come near you.

[8] Only with your eyes shall you look, And see the reward of the wicked.

[9] Because you have made the Lord, who is my refuge, Even the Most High, your dwelling place,

[10] No evil shall befall you, Nor shall any plague come near your dwelling;

[11] For He shall give His angels charge over you, To keep you in all your ways.

28/06/2026

Medeburgers!
Huisgenote van GOD!

EFÉSIËRS 2:4-10, 13, 19 AFR53

[4] Maar God, wat ryk is in barmhartigheid, het ons deur sy grote liefde waarmee Hy ons liefgehad het, [5] ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered — [6] en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus, [7] sodat Hy in die eeue wat kom, kan betoon die uitnemende rykdom van sy genade in goedertierenheid oor ons in Christus Jesus. [8] Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; [9] nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. [10] Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.
[13] Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus.
[19] So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar medeburgers van die heiliges en huisgenote van God,

Day 27: In a time 🕑 of much sorrow 😭  and despair, GOD help us!To the innocent who brutally lost their lives today!To th...
27/06/2026

Day 27: In a time 🕑 of much sorrow 😭 and despair, GOD help us!

To the innocent who brutally lost their lives today!
To the tragic events of the recent earthquakes 🌎!

GOD alone can help us!

Psalms 79:9 NLT

[9] Help us, O God of our salvation! Help us for the glory of your name. Save us and forgive our sins for the honor of your name.

Day 26:Psalms 37:23-24, 34, 39 NKJV[23] The steps of a good man are ordered by the Lord, And He delights in his way. [24...
26/06/2026

Day 26:

Psalms 37:23-24, 34, 39 NKJV

[23] The steps of a good man are ordered by the Lord, And He delights in his way.

[24] Though he fall, he shall not be utterly cast down; For the Lord upholds him with His hand.

[34] Wait on the Lord, And keep His way, And He shall exalt you to inherit the land; When the wicked are cut off, you shall see it.

[39] But the salvation of the righteous is from the Lord; He is their strength in the time of trouble.

Day 25;Psalms 116:12-14 NKJV[12] What shall I render to the Lord For all His benefits toward me? [13] I will take up the...
25/06/2026

Day 25;
Psalms 116:12-14 NKJV

[12] What shall I render to the Lord For all His benefits toward me?

[13] I will take up the cup of salvation, And call upon the name of the Lord.

[14] I will pay my vows to the Lord Now in the presence of all His people.

Address

Satyrium Street, Ext 33, Bethelsdorp, P. E, S. A
Port Elizabeth
6059

Telephone

+27833649714

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mesi'aènik Christian Movement posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category