NG Kerk Algoapark

NG Kerk Algoapark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Kerk Algoapark, Religious organisation, St Leonards Avenue, Port Elizabeth.

02/04/2026
Kom ontspan, smul & kuier saam met NG Kerk Algoapark gemeente op Saterdag 7 Maart '26
23/02/2026

Kom ontspan, smul & kuier saam met NG Kerk Algoapark gemeente op Saterdag 7 Maart '26

Baie geluk aan die belydenis klas van 2025 Ook aan die ouers en grootouers van Wiaan Fourie & Waldo van Huyssteen se aan...
01/12/2025

Baie geluk aan die belydenis klas van 2025 Ook aan die ouers en grootouers van Wiaan Fourie & Waldo van Huyssteen se aanneming en voorstelling
Dankie dat jul die Here deel van jul kind se opvoeding gemaak het.
Liefde & Seën

Karnaval makietie🍭🍿🍔🍟🍰Dankbare harte vir ons gemeentelede se harde werk en ons ondersteuners wat bygedra het tot n sukse...
09/11/2025

Karnaval makietie🍭🍿🍔🍟🍰
Dankbare harte vir ons gemeentelede se harde werk en ons ondersteuners wat bygedra het tot n suksesvolle karnaval 🙏

09/11/2025

N heerlike jolyt oggend van saam kuier, eet & sing by karnaval 🤩

Matrieks 2025: Wees SterkMy opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees,Moenie bang of huiwerig wees nie,Die Here...
20/10/2025

Matrieks 2025: Wees Sterk
My opdrag aan jou is dat jy sterk en dapper moet wees,
Moenie bang of huiwerig wees nie,
Die Here is saam met jou, oral waar jy gaan🙏
Josua 1:7
Sterkte met die Eksamen

Dis tyd vir lekker feestelike saamkuier🍔🍟🍿🍰🍭☕️ Maak tyd en kom geniet n fees met eetgoed en vermaak🎶
20/10/2025

Dis tyd vir lekker feestelike saamkuier🍔🍟🍿🍰🍭☕️ Maak tyd en kom geniet n fees met eetgoed en vermaak🎶

Onvoorsiene omstandighede het ons genoodsaak om hierdie geleentheid te kanselleer tot verdere kennisgewing. Ons vra omve...
27/08/2025

Onvoorsiene omstandighede het ons genoodsaak om hierdie geleentheid te kanselleer tot verdere kennisgewing. Ons vra omverskoning vir enige ongerief.

Ons nooi huidige & vorige lidmate van NG Kerk Algoapark uit om hierdie mylpaal & fondsinsameling te kom ondersteun. Ered...
04/08/2025

Ons nooi huidige & vorige lidmate van NG Kerk Algoapark uit om hierdie mylpaal & fondsinsameling te kom ondersteun. Erediens begin 9h30 en daarna volg dit met n kuier reunie 3-gang maaltyd.

BASAAR TYD: SAT 5 JULIE 2025 9h00🍔🍟🍨🍰🍭Kom kuier saam🤩🥳
18/06/2025

BASAAR TYD: SAT 5 JULIE 2025 9h00🍔🍟🍨🍰🍭
Kom kuier saam🤩🥳

Address

St Leonards Avenue
Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Algoapark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share