Hoogland Lofkabouters

Hoogland Lofkabouters Lofkabouters Kinderbediening

NG PE-Hoogland is 'n gemeenskap van God: uit genade, deur liefde, tot dade. Eredienste: Sondae 8h30. Almal is baie welkom

Dankie Marie vir Lofkabouters se lessie Sondag!!
27/06/2016

Dankie Marie vir Lofkabouters se lessie Sondag!!

Baie dankie aan Marie Human vir ons lessie vanoggend!!Kinders het die geniet en natuurlik om buite te wees.
05/06/2016

Baie dankie aan Marie Human vir ons lessie vanoggend!!

Kinders het die geniet en natuurlik om buite te wees.

05/06/2016
29/05/2016
28/05/2016
Mmmmmmm ruik jy ook al die heeeeeerlike spek & eiers! Skakel sommer nou vir Leandra om vir jou n Ontbyt kaartjie te besp...
24/05/2016

Mmmmmmm ruik jy ook al die heeeeeerlike spek & eiers!
Skakel sommer nou vir Leandra om vir jou n Ontbyt kaartjie te bespreek vir Hoogland se eie Mega ontbyt @ R40!

Moet ook nie vergeet van Vrydagaand se Kos - en - Kuier - Tent nie!
Aandetes sal van 17h00 af beskikbaar wees so kom kuier lekker saam!

Ons kleur lekker in en kyk wat maak die ander maatjies.
23/05/2016

Ons kleur lekker in en kyk wat maak die ander maatjies.

19/05/2016

Address

1 Isobellaan, Charlo
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

08:30 - 09:30

Telephone

0790204999

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoogland Lofkabouters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hoogland Lofkabouters:

Share